Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

408 Point Bay

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir 408 Point Bay
Netheid
4.4/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Rohan M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rohan M

Ongelooflik en onvergeetlik.

Die woonstel is modern en ruim. Die WiFi ingesluit, is 'n aangename verrassing, met 'n groot TV om Netflix te kan geniet. Nie dat die TV nodig was met die uitsig wat jy van die stoep en van die hoofslaapkamer af het nie. Die kommunikasie van 408 Point Bay is baie goed en insiggewend. Ons sal definitief weer 408 Point Bay met graagte wil besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Katie R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katie R

Wonderlik.

Die plek was skoon, dit lyk lyk net soos dit gelyk dit in die picture, maar daar is een klein ding wat nie so lekke was vir my nie, niemand het skoongemaak terwyl ons daar was, ons moes dit self doen. Ek weet van ander plekke wat skoonmaak elke dag as daar gaste is, dalk moet hulle inkyk op dit, maar die plek is mooi, en die view ook, so ek was happy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bonginkosi Mangaliso Sydney N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonginkosi Mangaliso Sydney N
Saam met vriende

It was alright.

It was great stay, no problems.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shivonn J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shivonn J
Gesin met klein kinders

Dit was goed.

Ons het goed gebly, maar wil net 'n voorstel maak, kan die die tweede slaapkamer se beddens bunker beddens wees dan kan daar vier mense goed slaap, want die bank is nie so gemaklik nie. Die kaste se dit op label komberse maar daar was niks in nie. Hoofslaapkamer dalk queen-size bed en TV in die kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clare W - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clare W
Saam met vriende

Lovely, modern, clean apartment with fantastic location.

A modern, clean apartment with awesome views of harbour entrance from the veranda. Easy booking in with no hassles. Free WiFi. Lovely pool area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 493
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 493
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 493
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Signal-weg 5, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f5d7dd1fee07c97aed41054cd09762ae3d3aca1fe47fea82e36517050e555eb92ef658b7c8f795d5f085c0f2f2e05f08ded?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 493 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 5 Signal Road Durban 4052 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-16:00 10:00 -29.871763600434 31.051498563055