Fichardt Park Akkommodasie by #40B | LekkeSlaap
+8
+8

#40B

  • Vanaf R800 per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Benaderylaan 40, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

#40B bied puik selfsorgverblyf vir sakereisigers en vakansiegangers in Bloemfontein.

Die eenheid het 'n 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak, en toilet. Die oopplan-leefarea bestaan uit 'n klein sitarea en kombuisie. Die sitarea het 'n TV en 'n slaapbank vir 2 kinders. Veilige parkeerplek en 'n gemeenskaplike braaiplek is beskikbaar.

#40B spog met 'n puik ligging ? dit is minder as 2 km vanaf Life Rosepark Hospitaal, direk oorkant Fichardtpark Laerskool, en Fichardtpark Hoërskool is net 2 km van hier af. Die Loch Logan Waterfront, Mimosa Winkelsentrum, die Sportstadion, en Wynand Mouton Teater is minder as 5 km hiervandaan.

Slaapplek

’n Bespreking by #40B sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir #40B
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Benaderylaan 40, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink #40B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Benaderylaan 40, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqO0m3JMcGUOvSZ8TFM1RgYtyv8qqML9Mnngtumiykq6pHKmvhe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 4 persone) 13 5 1 5 40 Benade Drive Fichardtpark 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.137283711659 26.177330728836
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za