Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

40b Guesthouse

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

petro Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 49

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 42 resensies vir 40b Guesthouse
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Maria W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maria W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing stay.

Relaxing and peaceful as always, we enjoyed our time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maria W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

Our stay was nice and peaceful, just what we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

40b Guesthouse se terugvoer

Dit was 'n absolute plesier om julle te kon akkommodeer.
Groete
Petro

40b Guesthouse
Arno N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arno N
Saam met vriende

Comfy. Clean and neat.

Very nice. Could be nicer if there was an aircon installed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maria W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well deserved rest.

Our stay was peaceful and calming as always. We received help when needed from the host, so it was a well-needed rest and a great start to our year. We enjoyed ourselves.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nyoka H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nyoka H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend.

Die verblyf was uitstekend, die eienaars was baie verwelkomend en baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

40b Guesthouse se terugvoer

Dit was 'n absolute plesier om julle hier te kon hê, voorspoedige Nuwe Jaar vir julle.
James en Petro
40b Guesthouse

40b Guesthouse
Rion W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rion W
Saam met vriende

Dit was 'n heerlike, rustige ervaring, genoeg spasie, skoon en baie veilig.

Die huis was skoon, ruim en baie privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia B
Gesin met klein kinders

Dit was absolutely awesome.

Alles was perfek, veilig en skoon. Just absolutely awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

40b Guesthouse se terugvoer

Goeiemore Aicia

Baie dankie vir die mooi woorde.
Sien julle binnekort weer.

Groete
Petro

40b Guesthouse
Maria W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maria W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was amazing.

Welcomed on time and very friendly and helpful. Very calm and private atmosphere - would recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

40b Guesthouse se terugvoer

Thank you so much, was an absolute pleasure having you here.
Looking forward to the next stay.
Greetings
Petro
40b Guesthouse

40b Guesthouse
Sipho M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sipho M
Saam met eggenoot / lewensmaat

I had a great time, wonderful service.

On my arrival, I got a warm welcome and I was shown around my room and also given the WiFi password which was great. Unfortunately, the DStv decoder was off so I couldn't watch TV.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

40b Guesthouse se terugvoer

Hallo Sipho

Thank you so much. Was wonderful having you. Apologies again about decoder box, they replaced it on the Monday morning.

Greetings
Petro
40b

40b Guesthouse
Magdalene G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magdalene G
Gesin met tieners

Ons het dit geniet om daar tuis te gaan. Dankie vir die gasvryheid.

Dit was die moeite werd om daar te bly. Ons het baie veilig gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

40b Guesthouse se terugvoer

Baie dankie.
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Petro
40b

40b Guesthouse
Sanette L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker. Veilig gevoel. Sou graag 'n bietjie vars melk wou hê vir ons koffie.

Lekker gebly. Stil area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evert F. B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Evert F. B
Enkelreisiger

Ek het regtig beter verwag vir die prys van R 600,00.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abigail C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail C
Saam met vriende

Fantasties idiaal.

Petru en haar man se gasvryheid spreek boekdele. Ons sal definitief mense aanraai om by 40B guesthouse te gaan rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

40b Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Was 'n absolute plesier om julle te kon huisves.
Sien uit na die volgende besoek.
Groete
Petro en James

40b Guesthouse
Michael D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michael D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Petro is an excellent host.

40b Guesthouse is very organised and managed very well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

40b Guesthouse se terugvoer

Thank you very much, was a pleasure having you guys here.
Thank you for the kind words.

Petro
40b

40b Guesthouse
Luvuyo S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luvuyo S
Gesin met klein kinders

We had nice time, the owners are very nice they have care for their guest.

I would recommend a friend to stay at this guesthouse because the staff and owners are very caring and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

40b Guesthouse se terugvoer

Thank you for staying at 40b Guesthouse.
Was very nice having you and your family here.
Greetings
Petro

40b Guesthouse
Belinda B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Host was lovely and friendly. The food very nice.

The rooms are very compact. We just a challenge with trying to enjoy our meal as we had to eat on the bed. Add one of the folding tables to make it more comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

40b Guesthouse se terugvoer

Will definitely do that.
Thank you and it was lovely having you guys.

40b Guesthouse
Wayne B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne B
Enkelreisiger

Enjoyed my stay, the host was very friendly and helpfull, much appreciated.

The host were very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
C-j M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
C-j M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie fantasties om daar te woon.

By 40b Guesthouse is die kamers mooi netjies, die buitelug en atmosfeer voel baie natuuragtig wat baie nice is. Sal 5 sterre gee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lionel S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lionel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik om te oornag daar.

Sou 'n geleentheid hom weer voordoen sal ek definitief 'n eenheid met 'n kombuis verkies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sw M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Sw M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gevoel van 'n backpackers.

Die gasvroue het nie geweet van ons bespreking toe ons opdaag nie. Die kamers was baie basies, maar netjies. Die erf was ongelukkig redelik deurmekaar. Ek het nie gemaklik gevoel om my voertuig oornag in die erf te parkeer nie. Die 1 meter-hoë muur op die hoofstraat bied nie veel veiligheid nie. Die gasvrou wat vroegoggend haar kop deur die venster gesteek het om te kyk of ons nog in die kamer is het nie baie bygedra tot die gevoel van veiligheid nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Millard M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Millard M
Gesin met klein kinders

We enjoyed our stay. Just the smell in their cupboards is bad, but overall the place was nice and quiet.

On our arrival we did have a few issues. They were telling me my payment was still outstanding, I had to show the lady twice my proof of payment on my mails. I guess there was just a lack of communication. We definitely enjoyed the stay, all the best in the new year.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Ons het baie lekker gebly by die gastehuis. Die personeel is baie vriendelik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helga D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Helga D

Sal dit nie aanbeveel nie.

Die eienaar was nooit beskikbaar nie. Die plek lyk soos op die foto, maar als is ouer en goed gebruik, die stort lek. Die geluide en woorde van albei kante se bure is baie duidelik deur die deure hoorbaar wat kamers/woonstelle skei. Geen privaatheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

40b Guesthouse se terugvoer

Jammer dat jy so 'n ervaring gehad het.
Kontak asb die eienaar sy sal situasie verduidelik.

40b Guesthouse
Eric E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eric E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Reasonable.

The basics are there. Don't expect more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben M

Ons het van 40B gebruik gemaak omdat ons in Humansdorp vir die naweek moes wees.

Die eienaars se gasvryheid is uit die boonste rakke en ons is as vriende uitmekaar. Die akkommodasie is ietwat beknop, 'n paar gemakstoele sou welkom wees, andersins skoon en netjies. Gegewe die tarief kan ek dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Santa R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Santa R
Enkelreisiger

Petro was vreeslik gasvry en hulpvaardig. Sy het uit haar pad gegaan om dit vir my gerieflik te maak.

Daar is veilige parkering. Dis troeteldiervriendelik, alhoewel en nie self my hondjie daar gehad het nie, is dit deeglik omhein. Daar is bankies in die tuin. Die privaat ingange na elke kamer is wonderlik privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
James N
Saam met vriende

Baie aangenaam!

Eienaars was baie vriendelik en behulpsaam! Het ook ons klere gewas sonder enige ekstra koste en het ons van van alles wat ons gevra het voorsien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shirl B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirl B

Eersteklas, vriendelike gasvrou wat die ekstra myl stap vir haar gaste.

Ons was 'n groot groep wat vir 'n troue ingeboek het Die bruidegom het daar aangetrek en die gasvrou het soveel moeite gedoen om sy kamer ekstra spesiaal te maak. Van ons groep was oorsese gaste en hulle was baie beïndruk met die plekkie. Beslis waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

40b Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Shirl,

Baie dankie was wonderlik om julle almal te huisves.
Met so n wonderlike skoonma wat so baie omgee en moeite doen gaan die kinders net geluk en voorspoed ken in hul getroude lewe.

Groete
Petro

40b Guesthouse
Elizabeth E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money and friendly owner.

We had a pleasant stay and will definitely make use of them in future. Well equipped.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

40b Guesthouse se terugvoer

Was a pleasure having you at 40b.
Looking forward to your next visit.

40b Guesthouse
Natasha K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay and value for money.

We had to stay over for a wedding and it was totally worth it. Only thing I would advise them to change is a bigger TV in the room.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Aangename verblyf en waarde vir geld.

Ons moes oorbly vir 'n troue en dit was die moeite werd. Die enigste ding wat ek hulle sou aanraai om te verander, is 'n groter TV in die kamer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlies W - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlies W
Enkelreisiger

Warm ontvangs en aangename verblyf.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

40b Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, Marlies. Ons hoop om jou gou weer te sien.

40b Guesthouse
Mini S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mini S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Petro was baie vriendelik. Sy het ons dadelik laat welkom voel. Sy het baie meer gedoen as om ons net te huisves. Baie dankie vir 'n wonderlike 8 dae by julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

40b Guesthouse se terugvoer

Baie dankie so bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien.

40b Guesthouse
Elna J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elna J

Baie aangenaam.

Baie vriendelike mense by die huis. Stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging was uitstekend, netjies en vriendelike ontvangs.

Plekkie was netjies en alles wat nodig was, was daar. Veilig en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

40b Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Louise, was wonderlik om julle hier te he.

40b Guesthouse
Daniel B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie, gemaklike ervaring.

Goeie waarde vir geld en baie vriendelike, tegemoetkomende en hulpvaardige eienaars. Dit is op 'n hoofpad, so naby alles en maklik om op te spoor. Baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

40b Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Daniel, ons sien uit daarna om julle weer te sien.

40b Guesthouse
Marie L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Marie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie waarde vir geld.

Kamer baie klein. Baie min beweegruimte rondom die bedjies. Geen ontspanruimte in vertrek. Het maar ons koffie op 'n bankie in die oprit geniet. Twee onpas ou houtbedjies, was seker voorheen stapelbedjies. Beddegoed was skoon maar "oud". Wit beddegoed sou beter gewees het. Badkamer nuut en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laaíqah W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laaíqah W
Besigheidsreis

The room is clean and cosy.

We have used this establishment on two occasions and will do so again in the future.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die kamer is skoon en knus.

Ons het hierdie instansie twee keer gebruik en sal dit weer in die toekoms doen.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

40b Guesthouse se terugvoer

Thank you very much, it was lovely having the 2 young guys here. It is a pleasure doing business with companies like yours.

40b Guesthouse
Marianne M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspanne en vriendelike gashere.

Báie vriendelik deur Petro en James ontvang. Kamer baie netjies en skoon. Alles is gedoen om ons verblyf aangenaam te maak. Ek Sal 40B aanbeveel. Ek het ware vriende gemaak en ek wil vir Petro en James bedank vir hulle gasvryheid. Ek wens hulle voorspoed toe vir die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

40b Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Marianne was baie lekker om julle hier te he. Kan nie wag vir julle volgende besoek nie.

40b Guesthouse
Adriaan L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Adriaan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed vir oornagverblyf.

Vriendelike mense en `n netjiese woonstel met al die geriewe, net te naby aan besige verkeer na my sin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

40b Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Volgende keer moet ons julle in kamer agter in die tuin sit dan kan jy glad nie die verkeer hoor nie.

40b Guesthouse
Amalie J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amalie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die ruim kamer en warm stort baie waardeer!

Baie dankie aan Petro wat ons baie vriendelik ontvang het en alles gedoen het om om gemaklik te maak. Skoon kamer, goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

40b Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir terugvoer. Was n groot plesier om julle hier te ontvang.

40b Guesthouse
Venessa F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Venessa F

Geen voorsiening vir loadshedding en baie raas in die oggend.

Stel voor vir gasstoof om vir sulke tye voorsien, want ons het geen oggend koffie gehad as gevolg van die loadshedding nie. Ons was in Humansdorp met 'n kerkfunksie en moes met koue water was en geen koffie die oggend nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

40b Guesthouse se terugvoer

Ons het gasstofies nou in kamers vir loadshedding tye. Die geraas is veroorsaak deur die kerkgroepie se mense self. Daar was bespreek vir 2 persone per kamer, maar op die end was daar tot 5 mense per kamer. Warm water is voorsien. Ek het persoonlik na elke kamer gegaan en hulp aangebied. Ek vind dit net vreemd dat al die ander 14 persone die situasie verstaan het en gelukkig hier weg is.

40b Guesthouse
Ntombizanele S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntombizanele S
Gesin met klein kinders

Cleanliness was the number one thing and the welcoming of the owner we had a good stay.

Perfection and warm welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

40b Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for review. Was a pleasure having you.

40b Guesthouse
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 40b, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArFx9fPdET9HJJmdcROAzIqmVgrjAENlI2jPdXfRfVPVMKTpB4C?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 40b Voortrekker Road Humansdorp 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 11:00-22:00 10:00 -34.027223919522 24.777077436447
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem