Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

40b Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 40b, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

40b Guesthouse is in Humansdorp. Dié gastehuis bied ideale verblyf vir sakereisigers of vakansiegangers wat opsoek is na 'n rustige en bekostigbare wegbreek.

Verblyf beskik oor 4 afsonderlike eenhede. Elke eenheid het sy eie privaat ingang en beskik oor 'n slaapkamer en kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster en eetgerei toegerus is. Daar is ook 'n badkamer in elke eenheid.

Die eerste eenheid is 'n pragtige kamer met 'n hemelbed en badkamer met 'n bad en stort. Die tweede eenheid is 'n gesinseenheid met 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die ruim badkamer het 'n stort en 'n toilet. Daar is 'n dubbelbed en stapelbed in eenheid 3. Die kombuis is ruim en die eenheid bied 'n uitsig oor die tuin. Eenheid 4 het 'n dubbelbed, 'n badkamer en kombuis. Daar is 'n TV en internet in elke kamer.

Die gastehuis bied veilige parkeerplek en is loopafstand van die winkels af. Wasgoeddienste en kookgeriewe is beskikbaar vir langtermyngaste. Daar is 'n pragtige tuin met sitgeriewe. Die gastehuis is troeteldierviendelik.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 42 resensies vir 40b Guesthouse
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

petro Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 49

Jaar gelys 6

Ligging

  • Voortrekkerweg 40b, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
  • Gaste dink 40b Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 40b, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArFx9fPdET9HJJmdcROAzIqmVgrjAENlI2jPdXfRfVPVMKTpB4C?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 40b Voortrekker Road Humansdorp 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 11:00-22:00 10:00 -34.027223919522 24.777077436447
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem