Fichardt Park Akkommodasie by #40B | LekkeSlaap
+8

#40B

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir #40B
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Wessel V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel V
Gesin met tieners

Pragtige, moderne eenheid met al die elemente om jou tuis te laat voel.

Skoon, modern, veilig en die eienaar het moeite gedoen met ons spesiale versoek om karavaan veilig te parkeer.

Sammy S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sammy S
Enkelreisiger

Very neat and all that you need.

I had a very nice stay and it is very neat and put together. Only thing is that the main house can occasionally get noisy with banging doors while trying to rest, otherwise worth the money.

Jean O - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese skoon akkommodasie en gerieflike reëlings.

Privaat genoeg met alle basiese noodsaaklikhede vir selfsorg 100%.

Linda C - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goed ingerig met aparte ingang.

Ons het heerlik geslaap in hierdie netjiese gastekamer. Dis goed ingerig met alles wat ons nodig gehad het. Dis naby winkelsentrums en ons is vriendelik ontvang. Ons sal graag in die toekoms teruggaan en kan dit aanbeveel.

#40B's terugvoer

Dankie, Linda. Dit is heerlik om sulke terugvoer te kry. Ons sien uit om julle weer te ontvang.

#40B
Doreen A - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Doreen A
Besigheidsreis

Mooi plekkie maar kliëntediens kort aandag.

'n Netjiese woonstel. Net bietjie luidrugtig, reg langs die eienaar se kombuis geleë, en reg op 'n besige straat. Ek sukkel nou al twee weke om die kwitansie by die eienaar te kry, al het ek e-posse en SMS'e gestuur. Dis baie belangrik vir sake-reisigers. Die motorhek is op die straat, met net 'n basiese Yale slot aan - dit kan miskien gekompromineer word (met 'n knyptang), en dan kan jou motor miskien "voete kry"! Ek dink die sekuriteit by die hek kan opgeskerp word.

Michelle V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker verblyf vir 'n kort kuier.

Ek, my man en twee seuntjies het daar oornag. Dit was voldoende aan wat ons nodig gehad het. Dit sou net beter gewees het as hul lakens vir die oopvou bank ook kan verskaf. Daar is ook 'n deur wat na die groot huis gaan wat later die aand gesluit was wat iets is wat ons nie verwag het nie, maar andersins het ons baie lekker gebly.

Heike M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heike M
Enkelreisiger

Very comfortable and would definitely recommend it!

Had a great stay. Bed very comfortable, room very clean, cleaning lady kindly dried my wet clothes without asking, it has everything you need and I definitely will stay again!

Dinette V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dinette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nuut, netjies, gemaklik!

#40B is 'n lieflike eenheid om by te oornag! Gasvrou vriendelik en hulpvaardig. Ligging goed. Eenheid netjies, nuut oorgedoen en ruim, alles en meer wat jy benodig weg van die huis af!

J V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
J V
Besigheidsreis

Perfekte privaat plekkie.

Skoon, modern, kunstig en ideaal vir die bly van 'n week. Geen tekorte as jy na jouself wil omsien nie en daarvan hou om jou eie ding te doen. Privaat en maklik te vinde. Hangplek vir klere dalk te min as jy 'n week of langer bly. Al die geriewe is absoluut perfek en die eienaars is net awesome! Ek sal oor en oor daar bly terwyl ek dit kan bekostig.

#40B's terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons sien uit om jou weer te ontvang.

Vriendelike groete,

#40B

#40B
Emmie V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik.

Dink dis baie mooi. Sal weer daar bly. Is 'n netjiese plek en vriendelike mense. Wonderlik.

#40B's terugvoer

Dankie Natacha. Ek waardeer die terugvoering.

#40B
Marlou B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlou B
Gesin met tieners

Goeie waarde vir geld!

#40B het ons vriendelik ontvang en die plekkie was mooi ingerig. Dit was maklik om te vind en ons het baie lekker gebly. Vir die ligte slaper mag die verkeer dalk 'n probleem wees.

Christel L - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel L
Enkelreisiger

Lovely, well equipped space. Clean, spacious and comfortable.

Had a lovely stay in this well equipped flat with well kept garden. Centrally located in a nice part of Bloemfontein. Value for money and well suited for one or more travellers. I can definitely recommend it.

Martin M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin M
Enkelreisiger

Perfek. Baie vriendelike diens. Uiters netjies en skoon.

Alles baie netjies. Gasvrou baie behulpsaam en vriendelik.

#40B's terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons hoop om jou weer by ons te kan huisves in die toekoms.

#40B
Vanaf R800
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Benaderylaan 40, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqO0m3JMcGUOvSZ8TFM1RgYtyv8qqML9Mnngtumiykq6pHKmvhe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 4 persone) 13 5 1 5 40 Benade Drive Fichardtpark 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.137283711659 26.177330728836
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za