LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 41 on Serruria | LekkeSlaap
+13

41 on Serruria

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir 41 on Serruria
Netheid
5.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Prof Hannes V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prof Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon netjiese woonstel met bedagsame eienaars.

Ons was vooraf ingelig oor sleutel prosedure, baie effektief en interessant. Met aankoms het die eienaars spesiaal kom kyk of alles in orde was. Ons was ook voortdurend op hoogte gehou van o.a. beurtkrag ens. deur eienaar. ’n Baie netjiese woonstel en toegerus met gehaltemeubels en -goedere. Mooi privaat tuintjie en ingang. Geleë in stil omgewing tog naby alle geriewe en besienswaardighede. Word sterk aanbeveel vir twee persone.

Bert M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bert M
Enkelreisiger

Clean, comfortable, easy access, quiet neighbourhood.

See stars.

Frederick B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frederick B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well organised using communication via WhatsApp to provide directions and access.

Ideal situation and facilities for short visit to Stellenbosch area.

Joewina L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joewina L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tevrede.

41 on Serruria is 'n skoon, netjiese plekkie en diere vriendelik. Sal vir seker weer daar oorbly & aanbeveel vir ander.

Coligny S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coligny S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was uitstekend.

Die woonstel is baie gerieflik en netjies en baie goed toegerus. Veiligheid is uitstekend. Geleë in 'n stil area en baie maklik om te kry. Die eienaar is ook baie vriendelik.

Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Serruria-weg 41, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwqp94kEaLeVyUCOSv5UiRPTw3rimoc8Sc2tX0nBm53RdyF6zk1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 41 Serruria Road Paradyskloof 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.965481933011 18.853137287033
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!