Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

41 on Serruria

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir 41 on Serruria
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Elaine J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Ons het baie lekker gebly, baie gerieflik en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mogie N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mogie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place. Will definitely visit again.

Splendid stay, has all the equipment necessary for a comfortable stay away from home. Chris was a kind and helpful host, someone one can chat to and responds promptly. Security is good with secure parking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Beveel dit gerus vir enige iemand aan, 'n perfekte basis vir Stellenbosch en omliggende areas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan B
Enkelreisiger

Blitsbesoek.

Goeie geriewe en veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, netjiese akkommodasie.

Baie skoon en netjiese eenheid. Dit het alles in wat ons nodig gehad het. Modern met genoeg muurproppe. Veilige, omheinde area vir ons hondjie. Ons het heerlik gebly en sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

41 on Serruria se terugvoer

Dankie Leon. Bly julle het lekker gebly en hoop ons sien julle en die hondjie gou weer. Groete, Chris en Ida.

41 on Serruria
Koos L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos L
Besigheidsreis

Baie netjies, aangenaam en voldoen 100% aan my vereistes.

Baie dankie vir 'n baie goeie verblyf-ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernadette F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Was bitter mooi en netjies. Alles wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

41 on Serruria se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons hoop ons sien julle weer wanneer julle hier verbykom.

41 on Serruria
Joseph K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker rustydperk, netjies en skoon.

Baie veilig, skoon en gerieflik. Baie lekker gerus en is geleë naby die winkelsentrum en is goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

41 on Serruria se terugvoer

Beste Joseph. Dankie vir die mooi resensie. Jammer die ligging was nie vir jou goed nie. Laat weet asb hoekom.

41 on Serruria
Chrissi Z - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrissi Z
Enkelreisiger

Baie netjies, baie veilige parkering, baie tuis gevoel.

Sou enige tyd langer gebly het as ek kon. Maklik om in die middestad te kom van daar, omgewing. baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het.

Baie rustig en met alles wat jy nodig het. Klein, maar gemaklik ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juan G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker naby aan die gholfklub waar ons wou wees.

Ons het heerlik gebly by 41 on Serruria. Die plekkie is baie netjies en het alles wat mens nodig het. Ek sou net in die koue wintermaande 'n mat op die teëlvloer wou gehad het, 'n warmwatersak of 'n verwarmer. Die lugverkoeling wou nie die vertrek warm maak nie. Maar ons kan die plek regtig aanbeveel. Goeie waarde vir geld en 'n vriendelike gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

41 on Serruria se terugvoer

Dankie Ilanda, vir jou resensie. Ons gee so vinnig moontlik aandag daaraan. Weereens dankie vir die terugvoer en kom kuier asb weer. Groete, Chris en Ida.

41 on Serruria
Jo P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo P
Enkelreisiger

Beautifully appointed Afro-chic decor with all the creature comforts one could wish for. Super-friendly hosts. Highly recommended. I have already booked my next stay.

Well located in the beautiful suburb of Paradyskloof, which really is paradise, and more affordable than Stellenbosch Central. Worth every cent. The hostess has taken a lot of care to ensure a comfortable stay right down to the handwritten welcome note, fully charged lamps in case of loadshedding, and a little medical assistance kit in the bathroom. I had a self-catering cottage myself, and would not have even thought of half of the items that this hostess has provided. WiFi is strong and the smart TV has full packages. The outdoor seating area is serene and a beautiful spot to enjoy a cup of tea with her delicious homemade rusks after a busy day in town and surrounds.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

41 on Serruria se terugvoer

Dankie Jo. It was so nice to meet you and we are looking forward to your next visit.

41 on Serruria
Le-andrew A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le-andrew A

Wonderful.

Perfect getaway, safe place and an awesome place to get enough rest.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianne P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne P
Besigheidsreis

Pragtige privaat plekkie.

Ons het baie daarvan gehou om te kon braai by die woonstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izak L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak L
Besigheidsreis

So gemaklik en gerieflik - alles was gereed, skoon en netjies.

Perfekte ligging gewees vir my besoeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izak L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gekuier - ons verblyf was netjies, skoon, gerieflik en ons het baie veilig gevoel.

Ideaal vir gaste wat die wynlande en omliggende dorpe wil besoek. Die eenheid beskik oor alles wat nodig is om selfversorgend te wees vir 'n nag of twee of selfs langer soos ons. Die area is lekker stil en baie naby gerieflike inkopiesentrum!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankie vir so 'n mooi plek. Dit is voorwaar n mooi en volledige plek. Niemand dwing hulself op aan jou en mens voel kompleet of jy op jou eie bly. Plek is baie sentraal en naby groot sentras, selfs net 50 km vanaf Paarden Eiland waar ek wou wees.

Die plek is regtig aan te beveel vir baie toeriste. Nie net 'n een-nag-oorbly. Alles hang af hoe en wat jy van dit maak en jouself daarin plaas. Die plek is van hoogstaande gehalte. Ek glo iemand in daai familie is dalk 'n binneversieder. Alles is so modern en dit vir daai prys. Ongelooflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was exactly what was advertised.

Hosts were super efficient and very friendly. A little out of the main hub if you want to be right in the middle of it, which we chose not to be. They were very accomodating with our dogs. It is a completely separate unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlé G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlé G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike blyplek.

Gemaklike verblyf. Het dit veral baie waardeer dat my katte daar welkom was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

41 on Serruria se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons hoop ons sien julle gou weer.

41 on Serruria
Gesina L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gesina L
Enkelreisiger

Hoogs aanbeveelbaar.

Dit was 'n plesier om by 41 on Serruria te oornag. Reëlings met die sleutels en die privaat ingang was duidelik. Alles was skoon, netjies en volledig. Ek sal vir seker weer daar inboek indien ek in Stellenbosch moet oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Prof Hannes V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prof Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon netjiese woonstel met bedagsame eienaars.

Ons was vooraf ingelig oor sleutel prosedure, baie effektief en interessant. Met aankoms het die eienaars spesiaal kom kyk of alles in orde was. Ons was ook voortdurend op hoogte gehou van o.a. beurtkrag ens. deur eienaar. ’n Baie netjiese woonstel en toegerus met gehaltemeubels en -goedere. Mooi privaat tuintjie en ingang. Geleë in stil omgewing tog naby alle geriewe en besienswaardighede. Word sterk aanbeveel vir twee persone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bert M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bert M
Enkelreisiger

Clean, comfortable, easy access, quiet neighbourhood.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frederick B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frederick B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well organised using communication via WhatsApp to provide directions and access.

Ideal situation and facilities for short visit to Stellenbosch area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joewina L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joewina L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tevrede.

41 on Serruria is 'n skoon, netjiese plekkie en diere vriendelik. Sal vir seker weer daar oorbly & aanbeveel vir ander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coligny S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coligny S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was uitstekend.

Die woonstel is baie gerieflik en netjies en baie goed toegerus. Veiligheid is uitstekend. Geleë in 'n stil area en baie maklik om te kry. Die eienaar is ook baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Serruria-weg 41, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPwSxUBSC3Loi7EgU0Naeailn92j6tf1abDPBZhtgJSjxAEU7tu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 41 Serruria Road Paradyskloof 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.965481933011 18.853137287033