Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

41 Ridge Self-catering Cottages

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ridge-straat 41, Glen Austin AH Uitbreiding 3, Midrand, 1685, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

41 Ridge Self-catering Cottages is in Glen Austin Uitbreiding 3 van Midrand, en bied gerieflike selfsorgverblyf in kothuise wat elk hul eie ingang het.

Daar is 3 kothuise om van te kies, elk met 'n sitarea, eetarea en 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n broodrooster toegerus is. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe, gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n lieflike tuin waar gaste kan ontspan.

Die eienaars woon in die hoofhuis op die perseel met hul 2 volwasse kinders, 3 honde en 'n kat. Daar is ook 'n perd en 'n paar hoenders op die eiendom wat tot die plattelandse atmosfeer bydra.

Die eiendom se sentrale ligging bied maklike toegang tot hoofweë wat na Pretoria en Johannesburg lei. Dit is ook net 'n paar minute vanaf die Allandale-afrit van die M1. Die Gautrein Midrandstasie is net 4 km ver en Grand Central Lughawe is 6 km ver. Daar is ook 'n Gautrein-bushalte en taxi-halte stapafstand van die eiendom af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Frans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 24 resensies vir 41 Ridge Self-catering Cottages
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Henk Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Jaar gelys 2

Ligging

  • Ridge-straat 41, Glen Austin AH Uitbreiding 3, Midrand, 1685, Gauteng
  • Gaste dink 41 Ridge Self-catering Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ridge-straat 41, Glen Austin AH Uitbreiding 3, Midrand, 1685, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92cfef7e751ac67404c479bf86fab6585c37de8b084ea863ef1763a9cbe15eaac67292ae87931bcab7783dc99e3725d8edc0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 41 Ridge Street Geln Austin AH extension 3 1685 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.018649641483 28.131974694443
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem