41 Seascape Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

41 Seascape Lodge is in die gewilde vakansiedorp, Uvongo geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesinsvakansie. Die eenheid is naby verskeie winkels, restaurante en slegs 350 m van Uvongo se hoofstrand af.

Die eenheid is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar en is op die grondvloer geleë. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n gemaklike dubbelbed en 'n kleiner, tweede slaapkamer met 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Daar is oorgenoeg pakplek in die eenheid en die hoofslaapkamer het 2 hangkaste.

Die kombuis is toegerus met alles wat gaste mag nodig kry vir selfsorg, soos 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en koffie- en teemaakgeriewe.

Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt en gaste kan dus hul eie DStv-dekodeerder, -slimkaart en -kabels saambring. Geen Explora of PVR-dekodeerders nie.

Ongelukkig laat ons nie troeteldiere toe nie en rook is streng verbode in die eenheid.

Daar is gerieflike braaigeriewe op die perseel en 'n netjiese, skoon swembad.

Daar is kaartgeriewe op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by 41 Seascape Lodge sluit in:

1 x Dubbelbed
2 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 41 Seascape Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R330 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false