St Lucia Estuary Akkommodasie by 41 The Bridge | LekkeSlaap
+9

41 The Bridge

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenziestraat 22, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

41 The Bridge is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in St Lucia, 'n dorpie aan KwaZulu-Natal se Olifantkus. St Lucia dien as poort na die iSimangaliso-vleilandpark, een van Suid-Afrika se grootste parke wat bekend is vir wildkyk, diverse ekosisteme, en seekoei- en krokodil-bootritte op die vleiland. Die omgewing se ongerepte natuurskoon lok besoekers van heinde en verre wat smag na 'n rustige bos-wegbreek.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde kamer het elk 2 enkelbeddens.

Die kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n balkon.

Slaapplek

’n Bespreking by 41 The Bridge sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir 41 The Bridge
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • McKenziestraat 22, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 41 The Bridge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenziestraat 22, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDczNzUxM2U5LTQxZTItNGFhOC05ZTNmLWRkNWZkY2Y1YzI1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 22 McKenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.372420472469 32.412229478359
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za