LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 425 on Wisteria | LekkeSlaap
+12

425 on Wisteria

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wisteria-laan 425, Faerie Glen, Pretoria, 0043, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

425 on Wisteria is 'n ateljeewoonstel op die eienaar se perseel in Faerie Glen, 'n groot voorstad in Pretoria, oos van die stadskern en 6,5 km van Time Square Casino, Sun Arena en Menlyn Mall. Dis ook net 3,4 km vanaf Life Faerie Glen Hospitaal en 6,7 km vanaf Wilgers Hospitaal.

Hierdie oopplan-ateljee het slaapplek vir 2. Die slaaparea is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die eenheid beskik ook oor 'n goed toegeruste kombuis en 'n sitarea met 'n TV wat volledige DStv-kanale bied.

Veilige onderdakparkeerplek word voorsien.

Die eenheid word nie daagliks skoongemaak nie.

Slaapplek

’n Bespreking by 425 on Wisteria sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir 425 on Wisteria
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Wisteria-laan 425, Faerie Glen, Pretoria, 0043, Gauteng
  • Gaste dink 425 on Wisteria het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wisteria-laan 425, Faerie Glen, Pretoria, 0043, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA2MDE1ODM5LWQ2YzQtNGRjOC05ZTkzLWZjMjE1OTdkMDgyYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 425 Wisteria Avenue Faerie Glen 0043 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.783891 28.312724
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!