43 Topanga

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

43 Topanga is 'n selfsorgwoonstel in Shelly Beach, 'n rustige oorddorp aan KwaZulu-Natal se Hibiskuskus. Dié vriendelike dorp het 'n ontspanne vakansie-atmosfeer met ongerepte strande en luisterryke, subtropiese plantegroei wat tot die natuurlike skoonheid bydra. Gaste kan luilekker dae op die strand spandeer, die toevlugsoorde vir diere, restaurante, winkels, natuurreservate en gholfbane besoek.

Die woonstel bied slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 en suite-badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed wat 'n enkelbed bo-op 'n dubbelbed is en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n wasmasjien, stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met 4 stoele. Die sitkamer het 'n platskerm-TV. Die skuifdeure in die leefarea maak oop op 'n balkon met braaigeriewe (houtskool) en dit kyk op die swembadarea.

Slaapplek

'n Bespreking by 43 Topanga sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
1 x Tripelstapelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 43 Topanga gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false