Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

432 on Clark

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clark-straat 432, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 R808 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

432 on Clark is 'n selfsorgwoonstel vir 2 gaste in Waterkloof, Pretoria.

Dié oopplan-eenheid is op die eienaar se perseel, maar bied privaatheid. Dit word via 3 trappe bereik. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n privaat badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. 'n Bed vir 'n kind kan ook voorsien word indien vooraf versoek.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, tweeplaatstofie, eetgerei, breekware, potte, panne en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder is daar 'n eetarea en 'n TV met die volle DStv-pakket. Die eenheid lei na 'n stoep.

Daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel.

432 on Clark is naby winkelsentrums, restaurante en die Pretoria Country Club en om die hoek van Brooklyn mall. Dit is baie naby al die ambassades. Die eenheid is ‘n toegemaakte area. Daar is lekker veilige draf- en stapplek, mooi, groot bome en baie stilte.

Slaapplek

’n Bespreking by 432 on Clark sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir 432 on Clark
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lizeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 5

Ligging

  • Clark-straat 432, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink 432 on Clark het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R950 R808
per nag, vir 2 mense
Vanaf R950
R950 R808
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clark-straat 432, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6ec1bdbc4904736beded15117cfc4492829bce394cb6c63bc1d19b5f826a90920c1ec780add2836fc962b0eb9b96f7f975d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R808 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 432 Clark Street Waterkloof 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.772466819288 28.249400196254
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem