Scottburgh Akkommodasie by 44 Coral Sands | LekkeSlaap
+16

44 Coral Sands

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral Sands, Scott-street, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

44 Coral Sands is ’n veilige, netjiese drieslaapkamer-vakansiewoonstel in Scottburgh aan die KwaZulu-Natalse Suidkus met twee badkamers, ’n balkon, onderdakparkeerplek en ’n 180°-see-uitsig.

Die woonstel is in die dorp geleë en net een straatblok van die hoofstrand af. Dis volledig toegerus en het DStv Compact. Dit bied slaapplek vir 6 persone, maar kan tot 8 huisves. Die geriewe sluit onder meer ’n swembad en ’n braaiplek in. Bring jou eie handdoeke, linne, toiletware en kos en kom geniet die ontspanne vakansie-atmosfeer van Scottburgh en Coral Sands.

Slaapplek

’n Bespreking by 44 Coral Sands sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kindermatras vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKindermatras vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir 44 Coral Sands
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Coral Sands, Scott-street, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 44 Coral Sands het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R890
per nag (plek vir 6)
Vanaf R890
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral Sands, Scott-street, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMyMGRiZDljLWI4ZjYtNGMzNi1hMDJmLWRlODllODJiODZlMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R890  per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 Coral Sands Scott Street 4180 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.282144800756 30.756465738934
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za