Sasolburg Akkommodasie by 44 on Billingham Gastehuis | LekkeSlaap
+33
+33

44 on Billingham Gastehuis

9 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Billingham-straat 44, Sasolburg, 1947, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

44 on Billingham Gastehuis is in Sasolburg en bied verblyf in gemaklike gastekamers wat geskik is vir beide sake- en ontspanningsreisigers.

Die gastehuis bied 5 en suite-kamers, waarvan 3 standaard kamers is met of twee enkelbeddens of 'n dubbelbed. Dan is daar 2 deluxe kamers wat een 'n koningin bed het en ander een koning bed met sy eie klein kombuis. Elke badkamer het 'n bad en 'n stort of slegs 'n stort.

Die kamers het almal lugversorging en is ingerig met TV's met DStv (hotelpakket), yskassies en tee- en koffiemaakgeriewe. Veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek word voorsien vir gaste se voertuie.

44 on Billingham Gastehuis bied konferensiegeriewe wat beskikbaar is vir geleenthede soos partytjies en funksies.

Doendinge in die Sasolburg-omgewing sluit stap- en voetslaanroetes, besoeke aan die toerismedorpie, Parys in, en die dorp is net 60 km van die Vaaldam af wat 'n gewilde bestemming is om watersportsoorte te beoefen.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir 44 on Billingham Gastehuis
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Billingham-straat 44, Sasolburg, 1947, Vrystaat
  • Gaste dink 44 on Billingham Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Billingham-straat 44, Sasolburg, 1947, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBmZmVlN2MxLTMwZDMtNDY5Zi04NjE4LWZiYWY1YzIwMzk1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 44 Billingham Street Sasolburg 1947 Vrystaat 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -26.803165032998 27.824496775463
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za