LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 44 on Billingham Gastehuis | LekkeSlaap
+33

44 on Billingham Gastehuis

10 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir 44 on Billingham Gastehuis
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Johannes Gerhardus V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes Gerhardus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer was lekker groot en gemakilik, met alles, behalwe WiFi.

As 'n persoon wat redelik baie van gastehuise gebruik maak, was hierdie 'n eerste vir my, waar die gasheer/gasvrou nie direk betrokke is nie. Dit is asof jy heeltemal in afsondering leef. Gewoond daaraan om soggens ontbyt te geniet by die gastehuis en dan ander gaste te ontmoet. Ideaal vir mense wat nie daarvan hou om met ander mense te meng nie.

Aiden W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Aiden W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Almost nice.

Although not an awful place to stay, there are several little things which could have made this accommodation amazing. Things like Wi-Fi and soap in the bathroom. Other than that, it's a nice place to stay.

Johan S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Sal weer hier tuisgaan as ek in die omgewing is.

Jocelyn M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jocelyn M
Gesin met tieners

Die personeel was ongelooflik, baie vriendelik en hulpvaardig.

Fantasties. Oorweeg dalk diefwering aan die vensters of om die lugversorging op te gradeer. Daar was 'n hittegolf en die kamer was 'n bietjie warm die aand.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The staff were amazing, very friendly and helpful.

Overall fantastic, please consider bars on windows or upgrading the aircon. It was a heat wave but none the less the room was a little warm at night.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Miranda W - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miranda W
Enkelreisiger

Baie mooi en rustig.

Vriendelik verwelkom, verblyf was baie mooi, kamer was baie skoon en netjies!

Jolene L - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en netjies.

Baie lekker gebly en slaap! Mooi en netjies. Hulpvaardig!

James S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
James S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Baie skoon en netjiese akkommodasie in 'n baie rustige omgewing.

Tr M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tr M
Enkelreisiger

Great, would have loved a shower in the bathroom, but otherwise perfect.

Clean, lovely garden, safe parking, thanks.

Marnus S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marnus S
Enkelreisiger

Baie luuks met 'n voortreflike tuin.

Luukse verblyf in 'n boomryke area. Goeie sekuriteit, baie skoon, baie mooi tuin en netjies. Sal enige tyd iemand aanbeveel om daar te oornag.

Inalia L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Inalia L
Besigheidsreis

Skoon en netjiese kamers.

Ons het baie lekker gebly - die kamers was baie skoon en netjies. Baie rustige atmosfeer.

Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Billingham-straat 44, Sasolburg, 1947, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBmZmVlN2MxLTMwZDMtNDY5Zi04NjE4LWZiYWY1YzIwMzk1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 44 Billingham Street Sasolburg 1947 Vrystaat 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -26.803165032998 27.824496775463
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!