Capital Park Akkommodasie by 440 Flowers Street Guest House | LekkeSlaap
+9

440 Flowers Street Guest House

20 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flowers-straat 440, Capital Park, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

440 Flowers Street Guest House bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in Capital Park, Pretoria. Die gastehuis is 700 m van die Steve Biko Akademiese Hospitaal af.

Verblyf word gebied in privaat eenhede, met dubbel- en / of enkelbeddens. Daar is 2 kamers met dubbelbeddens, 3 kamers met 2 enkelbeddens elk, 2 kamers met 'n dubbelbed en 'n enkelbed in elk, en 1 kamer met 3 enkelbeddens. Elke kamer het 'n stort en toilet, en ’n kombuisie wat toegerus is vir basiese selfsorg met 'n mikrogolf, 'n broodrooster en 'n ketel. Gaste kan in die rustige tuinarea ontspan, waar daar ook 'n gemeenskaplike braai-area is. Die eenhede word daagliks skoongemaak.

Die gastehuis het veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerhek en bied toegang tot winkels en wegneem-eetplekke. Dis ongeveer 10 minute vanaf Pretoria Dieretuin.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 20 resensies vir 440 Flowers Street Guest House
Netheid
3.8/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Flowers-straat 440, Capital Park, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Gaste dink 440 Flowers Street Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flowers-straat 440, Capital Park, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAplriaE28noN8jcsJ5rBgXNDBTZpyXd537bskFbj0gYV5iLrWdf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 440 Flowers Street Capital Park 0084 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.727194832649 28.201599457672
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za