Nottingham Road Akkommodasie by 44A Gowrie Village | LekkeSlaap
+26

44A Gowrie Village

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Gowrielaan, Gowrie Village 44A , Nottingham Road , 3280, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

44A Gowrie Village is 'n luukse selfsorgwoonstel op die veilige Gowrie Village-landgoed in Nottingham Road, in die KwaZulu-Natalse Middellande. Dié landgoed is naby die bekende Middellande Kronkeling-toerismeroete met restaurante en winkels.

Dié woonstel is op die boonste verdieping, het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede en derde kamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede badkamer word gedeel.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas. Daar is 'n etenstafel vir 6, en die gemaklike sitarea het 'n kaggel en 'n platskerm-TV met DStv. Die sitarea lei na 'n balkon met sitplek.

Slaapplek

’n Bespreking by 44A Gowrie Village sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir 44A Gowrie Village
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Langs Gowrielaan, Gowrie Village 44A , Nottingham Road , 3280, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 44A Gowrie Village het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Gowrielaan, Gowrie Village 44A , Nottingham Road , 3280, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnBrlRS2LpcVlcXM1O51nh4bxiVWXwIwSGuWfxLL1GcnyngXy2Y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Off Gowrie Avenue 44A Gowrie Village 3280 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.354594011097 29.997311641356
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za