Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

45 Alan Drive

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alan-rylaan 45, Walmer Downs, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R765 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

45 Alan Drive bied bekostigbare selfsorgverblyf in Walmer Downs in Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ideaal vir sakereisigers en is reg oorkant die straat van die Aurora Hospitaal af.

Verblyf is beskikbaar in 5 eenhede met slaapplek vir tot 12 gaste. Al die eenhede het kombuisgeriewe, en suite-badkamers met storte en DStv Easyview. Gaste kan vir 'n tydelike DStv-opgradering betaal of hul eie dekodeerder en DStv-kaart saambring. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die tuinwoonstel het 'n dubbelbed in 'n ateljeewoonstel-uitleg, en 'n privaat, omheinde tuin. Daar is 2 ateljeewoonstelle met 2 enkelbeddens elk, 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie. Dan is daar is 'n aparte en suite-kamer, ook met sy eie basiese kombuisgeriewe.

Die gesinseenheid beskik oor 2 kamers langs mekaar, een met 'n tuintjie en 'n dubbelbed en die tweede kamer met 2 enkelbeddens. Albei kamers het hul eie badkamers met storte, asook kombuisgeriewe.

Linne en handdoeke word voorsien en word weekliks geruik. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Elke eenheid het sy eie ingang met 'n afstandbeheerhek en veilige parkeerplek binne.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniek-middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 24 resensies vir 45 Alan Drive
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Alan-rylaan 45, Walmer Downs, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink 45 Alan Drive het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R765
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R765
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alan-rylaan 45, Walmer Downs, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbd402927408a38eaf352449f95ee03dbb1a69553e733baef012783bf0a4a04aef8223b18635872b40e55ceac31d36bed7c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R765 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 45 Alan Drive Walmer Downs 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.969176481278 25.559767484665