Ballito Akkommodasie by 45 On Hilary | LekkeSlaap
+27

45 On Hilary

16 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillary-rylaan 45, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 14
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

45 On Hilary word deur die eienaar bestuur en is gerieflik naby Ballito se hoofstrand en 'n paar winkelsentrums geleë.

Dié B&B beskik oor 2 suites wat elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer het. Die suite het ook 'n lessenaar, 'n yskassie, ketel, koffie- en teemaakgeriewe, gratis WiFi en Premium DStv.

Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad en -gasbraai.

45 On Hilary is ook 20 minute van King Shaka Internasionale Lughawe, 25 minute van Umhlanga en 40 minute van Durban af.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 16 resensies vir 45 On Hilary
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Hillary-rylaan 45, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 45 On Hilary het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillary-rylaan 45, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 14
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY0ZDY2YWFlLTk4NTItNDA4ZS1hMjk2LWI1ZWIyZTkyNDA0Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 45 Hillary Drive Ballito 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.528457045177 31.212808638811
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za