Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

45 on Widenham

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir 45 on Widenham
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Nazeer D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nazeer D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie gerieflik en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het presies gehad wat ons nodig gehad het.

Baie dankie vir 'n heerlike tyd by julle cottage. Dit is perfek vir 'n paartjie wat gerieflike verblyf nodig het wat nie 'n arm en 'n been kos nie. Die cottage het 'n aircon in die kamer wat die hele huisie verkoel, die kombuis het al die geriewe wat jy sal benodig. Daar is 'n TV wat konnekteer aan WiFi, so vir die reëndae kon ons inteken op ons Netflix en Prime-profiele en darem TV kyk. Al wat ek dalk sou byvoeg wat ons agtergekom het die plekkie nie het nie. 'n Braaibak. Vadoeke, daar is een maar vir langer verblyf het mens bietjie meer nodig, ons het maar net die een gewas met die hand en opgehang. Hangers in die kas. Dalk 'n WiFi extender. Die WiFi vang nie tot in die kamer op nie. Maar dit is klein goedjies, ons het regtig baie lekker gebly, baie dankie Tanya en Andrew julle plekkie is baie gerieflik geleë, en wel uitgerus met alle benodighede vir 'n fantastiese vakansie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en vriendelike mense.

Baie netjies en was stil en rustig, lekker gaan rus en vriendelike mense wat ons ontvang het, dankie Tanya en Andrew. Sal weer gaan verseker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay.

We stayed in the brick cottage which was very private and clean. Just a note; no towels available, this caught us a bit off guard but otherwise great place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

45 on Widenham se terugvoer

Hi Ronel, thank you for your review.
We are delighted that you enjoyed your stay and our Cottage and we hope to see you again.
Just a note on the towels, generally towels are not supplied for self-catering and we have not had complaints before.
Kind regards,
Andrew and Tanya

45 on Widenham
Tracey B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely lovely and worth every penny.

We had a wonderful time. Hosts make you exceptionally welcome. Unit is perfect for a couple to get away and chillax. Thank you, Andrew and Tanya.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Widenham-rylaan 45, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUG6oSkYl3KxMyjR2TVzpxZDApoIipDyeuQ5CHbuxeaqHyDJt0n?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 45 Widenham Drive Umkomaas 4170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.222518411825 30.791658775463
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem