Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

45 on Widenham

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Widenham-rylaan 45, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

45 on Widenham is in die kusdorpie Umkomaas geleë. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n kothuis op 'n woonerf waar die eienaars woon.

Die Tuinkothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond. Die sitarea het 'n TV met stroomdienste. Daar is ook lugversorging en gratis onbeperkte WiFi.

Buite op die stoep is daar braaigeriewe en gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel agter afstandbeheerde hekke.

Die erf is in 'n stil en rustige woonbuurt geleë, naby die strand en duikaktiwiteite by Aliwal Shoal. Ander aktiwiteite in die area sluit visvang, bergfietsry, staproetes en voëlkyk in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir 45 on Widenham
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 5

Ligging

  • Widenham-rylaan 45, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 45 on Widenham het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Widenham-rylaan 45, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUG6oSkYl3KxMyjR2TVzpxZDApoIipDyeuQ5CHbuxeaqHyDJt0n?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 45 Widenham Drive Umkomaas 4170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.222518411825 30.791658775463
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem