45 Summer Sands

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hierdie lieflike, netjiese en goed toegeruste tweeslaapkamer-eenheid is in 'n veiligheidskompleks in North Beach (Durban) geleë.

Die sitkamer het swart leerbanke en DStv. Hier is sowaar alles wat jy van 'n selfsorg-eenheid kan verwag. Jy hoef net jou klere saam te bring!

Die eenheid is op die "people mover" busroete geleë, en 2 blokke van die strand af, 10 minute se stappie van die gewilde Sun Coast Casino, en 15 minute van die Moses Mabhida Stadium af. Langs die kompleks is daar 'n klein sentrum met restaurante en 'n Pick n Pay (wat eers om 22:00 toemaak).

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Geriewe

  •  Swembad

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 45 Summer Sands gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za