Clarens Akkommodasie by 450 Cilliers Street | LekkeSlaap
+8
+8

450 Cilliers Street

7 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R2 700 per nag (vir 6 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cilliers-straat 450, Eenheid 450 Cilliers, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

450 Cilliers Street is 'n gerieflike en ten volle gemeubileerde selfsorgkothuis in die rustige Swartland van Clarens. Dis stapafstand van die middedorp en bewaringsroetes af.

Dié troeteldiervriendelike kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n oopplan-eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer is vanuit die sitkamer bereikbaar en het 2 enkelbeddens. Dié twee kamers deel 'n badkamer.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, klein toebehore, eetgerei en breekware. Vir die begin word komplimentêre tee, rooibos, koffie, poeiermelk en suiker voorsien. Die eetkamer het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Daar is 'n gesellige sitarea.

Daar is ook 'n pragtige tuin met 'n braai-area buite. Parkeerplek is in die omheinde erf beskikbaar.

DStv is beskikbaar en die eiendom is troeteldier- en rolstoelvriendelik.

Slaapplek

’n Bespreking by 450 Cilliers Street sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 7 resensies vir 450 Cilliers Street
Netheid
3.6/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Cilliers-straat 450, Eenheid 450 Cilliers, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink 450 Cilliers Street het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 700
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 700
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 700
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cilliers-straat 450, Eenheid 450 Cilliers, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxa4Y47ybaTGpT72m65oAAzcTNh8TwhwHckjL155DFSUyaXlutO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 700  per nag (vir 6 persone) 7 5 1 5 450 Cilliers Street Unit 450 Cilliers 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.509528650842 28.421693139881
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za