Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

464 On 22n Ave

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir 464 On 22n Ave
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Willmine L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willmine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was reg.

Dit was goed, matte was nie skoon nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

464 On 22n Ave se terugvoer

Beste Willmine, baie dankie vir jou resensie. Ek wil graag net verneem wat fout was met die netheid, en spesifiseer asb. die matte wat vuil was. Daar is 'n voet mat by die ingang, 'n los mat in die kombuis en twee los matjies in die badkamer. Al hierdie matte word in die masjien gewas. Die gaste voor jou het geen klagtes gehad en ons handhaaf een standaard! Ek verstaan dat daar foute kan insluip. Jammer daaroor. Groete, Alet.

464 On 22n Ave
Trudie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie B
Gesin met tieners

Ons sal volgende keer beslis weer daar tuisgaan. Xx.

Ons het heerlik gebly. Die gasvrou is bitter aangenaam. Die beddens en beddegoed slaap heerlik. Goeie kwaliteit. Pragtige badkamer. Heerlike ontbyt. Hou van die klein details soos die roos op die bed en die kneutsie sherrie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

464 On 22n Ave se terugvoer

Beste Trudie,
Baie dankie vir jou resensie. Dit word opreg waardeer.

Vriendelike groete,
Alet Weilbach

464 On 22n Ave
Bonita W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita W
Besigheidsreis

Loved every minute! Alet was so approachable and made the stay 'like being home'.

Amazing! Alet was awesome. We needed 2 nights 'aircon' accommodation, this place really worked. Love the atmosphere!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

464 On 22n Ave se terugvoer

Beste Bonita

Baie dankie vir jou resensie. Dit word opreg waardeer.

Vriendelike groete

Alet Weilbach

464 On 22n Ave
Nandie V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nandie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Ons is baie vriendelik deur ons gasvrou ontvang. Die verblyf is baie netjies en skoon. Die eenheid is goed toegerus met 'n klein kombuisie. Die lugreëling was heerlik met die erge hitte! Baie dankie, ons sal definitief weer van die akkommodasie gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

464 On 22n Ave se terugvoer

Beste Nandie, baie dankie vir jou resensie.
Word opreg waardeer.

Vriendelike groete

Alet Weilbach

464 On 22n Ave
Annatjie C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike en behulpsame ontvangs.

Ons het 'n nag oorgeslaap in Estian. Alles was baie mooi, netjies en skoon. Die kamer was baie ruim met goed toegeruste bykomstighede. Baie dankie, ons sal dit graag aanbeveel vir een of selfs meer nagte. Naby aan die plekke wat ons moes besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

464 On 22n Ave se terugvoer

Beste Annatjie, baie dankie vir jou resensie. Word opreg waardeer. Altyd lekker om gaste soos julle te ontvang, opreg en dankbaar! Sien uit na julle volgende kuier. Vriendin groete, Renier en Alet

464 On 22n Ave
Arnelda M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnelda M
Besigheidsreis

Baie vriendelike diens. Skoon en veilige gastehuis.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

464 On 22n Ave se terugvoer

Beste Arnelda, baie dankie vir jou resensie. Dit beteken regtig baie vir ons. Dit was lekker om julle gasvrou te wees. Hoop om julle weer te sien. Wonderlike mense. Groete Renier en Alet

464 On 22n Ave
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa F

Great place to stay!

Wonderful hospitality and attention to detail. Very friendly and helpful hosts. Will definitely stay again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

464 On 22n Ave se terugvoer

Beste Theresa, baie dankie vir jou resensie. Dit was so lekker om julle gasvrou te wees, julle is regtig wonderlike mense.
Hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete Alet en Renier.

464 On 22n Ave
Malinda S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weereens lekker.

Ons het weereens lekker gebly. Baie skoon en baie netjies. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

464 On 22n Ave se terugvoer

Beste Malinda, baie dankie weereens vir julle resensie. Julle regtig great gaste. Vriendelike groete, Alet.

464 On 22n Ave
Malinda S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en vriendelike diens.

Vriendelike diens, mooi en skoon plek. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

464 On 22n Ave se terugvoer

Beste Malinda, baie dankie vir jou resensie. Waardeer opreg, dit is vir ons 'n plesier om gaste soos julle te ontvang. Vriendelike groete. Alet

464 On 22n Ave
Susan V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Besigheidsreis

Goeie waarde vir geld. Sal weer daar bly.

Naby aan die kampus met min verkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

464 On 22n Ave se terugvoer

Beste Susan, baie dankie vir jou resensie. Waardeer opreg! Sien uit na jou volgende kuier, jy was soos baie ander 'n wonderlike gas. Vriendelike groete Alet

464 On 22n Ave
Marieta M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed en baie gerieflik.

Baie mooi en lekker plekkie. Netheid is baie goed en lekker gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

464 On 22n Ave se terugvoer

Beste Marieta, baie dankie vir jou resensie. Was lekker om julle gasvrou te wees, hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete, Alet.

464 On 22n Ave
Hester E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester E

Baie vriendelike gasvrou. Sy het uir haar pad gegaan om ons gemaklik te laat voel.

Mooi skoon en veilige kamers. Ons sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

464 On 22n Ave se terugvoer

Beste Hester, baie dankie vir jou resensie. Waardeer opreg, julle was 'n lekker groep mense en sal julle enige tyd weer ontvang. Vriendelike groete, Alet.

464 On 22n Ave
Annalia O - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalia O
Enkelreisiger

Veilig en vriendelik.

Gasvryheid en vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

464 On 22n Ave se terugvoer

Beste Annalia, baie dankie vir jou resensie ons waardeer dit opreg. Jy is 'n oulike gas en baie vriendelik en netjies. Hoop om jou gou weer te sien. Groete, Alet

464 On 22n Ave
Marius G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius G
Enkelreisiger

Skoon en gerieflik.

Vriendelike diens. Lekker lugversorging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

464 On 22n Ave se terugvoer

Beste Marius, baie dankie vir jou resensie. Waardeer opreg. Hoop om jou weer te sien.
Vriendelike groete,
Alet

464 On 22n Ave
Lynette H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette H

Baie aangenaam.

Alet het dit laat voel of ons haar al jare ken. Sy was 'n wonderlike gasvrou. Haar plek is skoon, goed geleë en met goeie ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

464 On 22n Ave se terugvoer

Beste Lynette, baie dankie vir jou resensie. Dit beteken die wêreld vir my en die gastehuis. Julle het maklik ingeskakel en was wonderlike gaste! Hoop ek sien julle weer. Groete Alet

464 On 22n Ave
Nick W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great value.

Very comfortable room with great hosts. You won't find better value for money. The breakfast was also very good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

464 On 22n Ave se terugvoer

Dear Nick, thank you for your review. It was a pleasure hosting you and your partner. Hope to see you soon again. Kind regards, Renier and Alet

464 On 22n Ave
Hendrik N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam.

Die naweek was lekker gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

464 On 22n Ave se terugvoer

Beste Hendrik, dankie vir julle resensie. Dit was vir ons baie lekker om julle hier by 464 On 22nd Ave Villieria te ontvang. Julle is aangename mense en ons hoop om julle weer te sien. Vriendelike groete, Renier en Alet.

464 On 22n Ave
Janine N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine N
Enkelreisiger

Welcoming, friendly and lovely place.

The owners are wonderful people, accommodating, friendly and always will willing to support. The room was lovely, the food good and the atmosphere relaxed. I would recommend this to anyone looking for accommodation in Pretoria.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

464 On 22n Ave se terugvoer

Beste Janine, baie dankie vir jou resensie. Word opreg waardeer, ons streef daarna om vir ons gaste die beste diens te lewer. Jy is 'n fantastiese mens en ons hoop om jou weer te sien. Groete Alet.

464 On 22n Ave
Danie S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S
Enkelreisiger

Die beste diens ooit

Vandat jy daar aankom totdat jy ry word jy op die hande gedra. Jy sal vir seker nie spyt wees om hier te oornag nie. Bestel ook gerus die aandete, dis voorwaar uit die boonste rakke, en teen baie goeie tariewe, om nie eens te praat van die ontbyt nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

464 On 22n Ave se terugvoer

Beste Danie, so baie dankie vir hierdie resensie.
Dit is nie aldag wat mens iemand soos jy kry nie, iemand wat alles waardeer vir wat dit is. Dit was lekker om jou gasvrou te wees en hoop om jou gou weer te sien, saam met jou familie!
Vriendelike groete
Renier Alet en personeel

464 On 22n Ave
Ignatius G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ignatius G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vyf-ster uit en uit!

Ons reis gereeld en gebruik slegs lekkeslaap.co.za. Nog NOOIT het ons 'n instansie vyf uit vyf sterre gegee, todat ons by Alet en Renier tuis gegaan het nie. Die onverbeterlikke - 'n woord wat ek ook nog nooit op die platform kon gebruik het nie - aandag aan detail en netheid stem uit hulle passie vir die toeriste bedryf. En om nie eens te praat van die ontbyt nie, wat 'n omvattende ervaring! Ons is bewus van hul planne om 'n klein restaurant/koffiewinkel op die perseel te bedryf, en as dit met dieselfde oorgawe gedoen gaan word, wat ek glo die plan is, gaan dit ook 'n 'Besoek Belewenis' wees! Sterkte Alet en Renier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

464 On 22n Ave se terugvoer

So baie dankie vir hierdie resensie, dit beteken die wereld vir ons en motiveer ons om net nog beter te doen. Nogmaals dankie Ignatius, julle is awesome mense. Hoop om jul gou weer te sien. Renier en Alet.

464 On 22n Ave
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22ste Laan 464, Villieria, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA153261a4e7da1c1b9d09c133190443275716fafde2ec97587cb8a5f382db10c0a5557f25110dcfb3e3801db965d16235b2e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 464 22nd Avenue Villieria 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.717937 28.224719