LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 47 Perissa | LekkeSlaap
+14

47 Perissa

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 47 Perissa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Pierre M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre M
Gesin met tieners

Asemrowende vakansie gehad.

Ek sal hierdie plek vir enige iemand aanbeveel. Asemrowende uitsig oor die see. Alles wat benodig word is beskikbaar. Perfek vir 'n lekker wegbreek-vakansie saam met die familie. Die mees gemaklike is die strand wat tot jou beskikking is sonder dat jy vertrap word met honderde mense. Ek sal elke jaar hierheen gaan. Ons her dit terdeë geniet. Dankie Lawrence vir 'n onvergeetlike vakansie.

Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusrylaan 101 , 47 Perissa, Santorini, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98FIz8zu7qbz131ZXchDJTcf5gWPl7qa1X5LfmvsoSrAB7nRno?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 101 Ocean Drive 47 Perissa, Santorini 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.52619321482 31.225987672806
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!