LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 471 St George’s Avenue | LekkeSlaap
+11

471 St George’s Avenue

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir 471 St George’s Avenue
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Gerhard L - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard L

'n Perfekte plek in Natures Valley in elke opsig.

Goed geleë - loopafstand na die Blouvlag-swemstrand. Ruim en modern, skoon en netjies, perfek vir 'n groot gesin of vriende. WiFi en alles wat mens verwag. Baie goeie kommunikasie met die eienaar.

471 St George’s Avenue se terugvoer

Baie dankie vir julle besoek Gerhard.
Groete
Wayne

471 St George’s Avenue
Ruth S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruth S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Convenient and clean.

The house was really clean and it was great to have a dishwasher and washing machine to use during our stay. The house is located quite centrally in Nature's Valley, so you can easily get to both the lagoon and the shop. The only slight downside is that the deep balcony means that the house can be a little cold. On hot summer days this isn't a problem, but during cooler weather you might need an extra jacket.

Charmelle W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmelle W
Gesin met tieners

Vakansiehuis in die paradys.

Heerlike ruim, gerieflike en goed toegeruste huis. Die hoofbalkon bied goeie braaiplek, eetplek, kuierplek en uitkykplek oor die bome en tuin waar Knysnaloeries dikwels te sien is. Die kombuis is toegerus met alles en nog wat.

Adam K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adam K
Gesin met tieners

Die huis en omgewing bied alles wat ons in 'n vakansie soek.

Baie netjies en goed-toegeruste huis met heerlike groot leefarea en stoep. Pragtige omgewing en verskeie aktiwiteite in die omgewing. Eienaar is uitstekende gasheer.

471 St George’s Avenue se terugvoer

Hi Adam
Ek is bly julle het geniet.
Groete,
Wayne en Wilma.

471 St George’s Avenue
Vanaf
R4 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St George's-laan 471, Nature’s Valley, 6602, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFjYWVkYzY5LWMyOTEtNGIzYS1iMDM5LWFiZmQ5ZDM0ZWJkMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400  per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 471 St George’s Avenue Nature’s Valley 6602 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.98035587536 23.556301351636
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!