by 47th on Howard | LekkeSlaap
+17

47th on Howard

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir 47th on Howard
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Eugene B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a wonderful stay, staff very friendly and provided great service!

Chrissie went the extra-mile to make our stay comfortable - it is a home away from home! Chrissie also recommended some great places in the area to visit.

Philip T - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Baie gemaklike en luukse kamers. Ontbyt was uit die boeke uit! Al probleem was dat die nommer wat gestip is nie werk nie, ons het verskriklik gesukkel om die mense in die hande te kry. Behalwe dit was ons tydjie daar baie lekker en ons sal vir seker weer daar oorslaap!

Vivienne O - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivienne O
Enkelreisiger

Clean, safe and friendly.

Very clean and staff friendly. Delicious breakfast.

Bea B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning!

Ons het laat ingeboek en was verwelkom met ope arms. Die kamers is baie mooi, skoon en privaat. Ons het lekker op die balkon gesit en kuier in die aande. Stil en rustige omgewing!

Magda N - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Baie rustige omgewing, ongelooflike mooi en netjiese plek. Chrissie is absoluut awesome! Die staf was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer was baie ruim en luuks. Ontbyt was wonderlik - heerlike koffie! Ons sal beslis weer soontoe gaan.

47th on Howard se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie.

47th on Howard
Guzanne H - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guzanne H
Saam met vriende

Netjies, ruim, en wonderlike ligging.

Uitstekende verblyf met baie ruim areas om te ontspan. Sal dit gerus vir vriende aanbeveel. Ontbyt was ook heerlik en baie vullend. Dis baie naby aan alles geleë.

47th on Howard se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie.

47th on Howard
Ron B - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ron B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf is fantasties en die personeel vriendelik en behulpsaam.

Chrissie was wonderlik en baie behulpsaam. Die ruim leef-areas en smaaklike ingerigte kamers is treffend. Voorwaar waarde vir geld.

Doret B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doret B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek en heerlik gebly!

Baie mooi gastehuis, heerlike ontbyt, vriendelike diens. Ons sal beslis weer daar bespreek as ons Knysna besoek.

Zelda L - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda L
Saam met vriende

'n Fantastiese verblyf en kan nie wag om weer te kuier nie.

Na 'n warm verwelkoming deur die dinamiese en onoortreflike gasvrou, Chrissie, is ons als verduidelik en kon ons 'n nagrus in styl geniet in mooi kamers. Oggendkoffie op patio en smaakvolle ontbyt het ons besoek afgerond.

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Howardlaan 47, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ2YzgxNDAwLTRlMzItNDNiYy05ODVkLWY0MzdkYjczNGQ5Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 47 Howard Avenue Hunters Home 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.059531 23.083852
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem