LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 48 Chakas Cove | LekkeSlaap
+17

48 Chakas Cove

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chakas Cove 48, Ocean-rylaan 43, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

48 Chakas Cove is 'n modieuse woonstel teen die strand wat gerieflike selfsorgverblyf in Shaka's Rock in die Ballito-streek bied. Die woonstel is op die boonste verdieping van 'n veilige en omheinde kompleks met outomatiese hekke en maklike toegang met net een en 'n halwe stelle trappe van die parkeerarea tot by die eenheid. Daar is ook direkte toegang tot Shaka's Rock-strand en die Granny-swemgat.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, oorgenoeg kasruimte, lugversorging, 'n en suite-badkamer en toegang tot 'n privaat balkon. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en oorgenoeg kasruimte en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en oorgenoeg kasruimte. Die tweede badkamer het 'n stort en toilet. Die hoofslaapkamer en tweede badkamer het elkeen 'n platskerm-TV.

Die oopplan-kombuis het granietblaaie en is toegerus met baie kasruimte, 'n yskas-vrieskas, 'n konveksie-mikrogolfoond, oond onder die toonbank, 'n keramiekstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, en 'n H2O-waterfilter aan die kraan. Die kombuis kyk op die eetarea met sitplek vir 6 gaste en 'n leefarea met 'n platskerm-TV en 'n DStv Explora-dekodeerder.

Die smaakvol versierde leefarea het lugversorging, 180°-uitsigte oor die Indiese Oseaan en dit bied toegang tot 'n balkon met 'n tafel en sitplek vir 6 en Weber-braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by 48 Chakas Cove sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir 48 Chakas Cove
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Chakas Cove 48, Ocean-rylaan 43, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 48 Chakas Cove het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chakas Cove 48, Ocean-rylaan 43, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAv4r2ydcZYG1rSl0mWcIs405P61oszsruaIQzVHyOki0tCk5Isj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 950  per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 48 Chakas Cove 43 Ocean Drive 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.51400505523 31.230819346033
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!