Clarens Akkommodasie by 488 on Villiers | LekkeSlaap
+25

488 on Villiers

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
488 on Villiers
Selfsorg Beddegoed en handdoeke word voorsien
Belasting en Ekstras

’n Skoonmaakdiens kan vooraf gereël word.
Die tuin is heeltemal omhein, klein troeteldiere word toegelaat, mits dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 000
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R3 000
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R3 000
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villiers-straat 488, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7b85ce3157fef5765bd71258f20ad4774ca79798a30b495b266f21d34517c9083341b5410befeb66691c9fcaad50a8ee076?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (vir 6 persone) 488 Villiers Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.506904064091 28.421647417791
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za