49 Augusta Jackal Creek Golf Estate
Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boundaryweg, Augusta 49, Johannesburg, 2169, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R400R320 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
49 Augusta is 'n selfsorgwoonstel op die Jackal Creek Gholflandgoed in North Riding, Johannesburg. Dié veilige kompleks spog met verskeie geriewe en is naby besienswaardighede.
Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninginggrootte-bed en 1 badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die leefarea het 'n groot slaapbank vir 2 kinders. Daar is ook 'n stoep waar gaste kan ontspan.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware, eetgerei, en 'n wasmasjien toegerus.
Die leefarea het 'n platskerm-TV met Netflix, Showmax en DStv. Gaste het ook toegang tot hoëspoed-WiFi.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek vir 1 voertuig. Daar is ook gasteparkeerplekke beskikbaar.
Die landgoed spog met 'n 18 putjie-gholfbaan, 'n klubhuis, gimnasium, muurbalbane, tennisbane, en heerlike staproetes op en rondom die perseel.
Die Jackal Creek Gholflandgoed is naby die Northgate Winkelsentrum, privaat skole, die Life Wilgeheuwel Hospitaal, en ook die Olivedale en Flora Kliniek. Die Wieg van die Mensdom, Gold Reef City, Silverstar Casino en Montecasino is slegs 30 min se ry weg.
Slaapplek
’n Bespreking by 49 Augusta Jackal Creek Golf Estate sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Wynkelder
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Boundaryweg, Augusta 49, Johannesburg, 2169, Gauteng
Sien meer verblyf in Sonnedal Wes-Rand Roodepoort Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boundaryweg, Augusta 49, Johannesburg, 2169, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom