Fairland Akkommodasie by 49 On Norman | LekkeSlaap
+32

49 On Norman

Gastehuis
Kamer 2
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 2 front noord met 'n lieflike uitsig oor die swembad en tuin. Die kamer beskik oor 'n dubbelbed met perkallinne, hotelgehalte komberse, verdonker-gordyne, oorgenoeg kasspasie, 'n lessenaar, koffietafel, leunstoele, 'n radio-horlosie en haardroër. Daar is 'n LED-TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe. Die en suite-badkamer het 'n ekstra groot stort, ingevoerde sanitêre produkte, en oorgenoeg toiletware.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

'n Minimum-verblyftydperk van 2 aande is van toepassing gedurende die jaar vir enkeltariewe. 'n Minimum-verblyftydperk van 2 aande is van toepassing oor naweke en openbare vakansiedae vir dubbeltariewe.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 1 met koninggrootte-bed
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim kamer het 'n koninggrootte-bed, lugversorging, 'n LED-TV met DStc, 'n koffietafel, 2 armstoele, 'n lessenaar en stoel, muurverwarmer, haardroër, koffie- en teemaakgeriewe en 'n verskeidenheid drinkgoed. Die moderne en suite-badkamer het 'n hydro-spabad en 'n vergrootendespieël. Toiletware word voorsien. Die kamer het WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Parkeerplek vir 1 voertuig per kamer word voorsien. 'n Volle engelse-ontbyt en 'n koue buffet wat uit 4 onbytgrane, vars vrugteslaai, kase, muffins, 8 tipes konfyte, tee's en vars filterkoffie bestaan is ingesluit.

Belasting en Ekstras

'n Minimum-verblyftydperk van 2 aande is van toepassing gedurende die jaar vir enkeltariewe. 'n Minimum-verblyftydperk van 2 aande is van toepassing oor naweke en openbare vakansiedae vir dubbeltariewe.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Room 3
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 3 het 'n koningingrootte-bed met patio-deure wat na die tuin lei. Die kamer het 'n moderne lugversorger, LED-TV, DStv-dekodeerder. Die kamer beskik oor perkallinne, hotelgehalte komberse, verdonker-gordyne, oorgenoeg kasspasie, 'n lessenaar, koffietafel, leunstoele, 'n radio-horlosie en haardroër en koffie- en teemaakgeriewe. Die moderne en suite-badkamer het 'n bad en aparte stort, wasbak, ingevoerde sanitêre produkte, spesiale spieëls vir skeer of grimeer, groot badhanddoeke en toiletware.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

'n Minimum-verblyftydperk van 2 aande is van toepassing gedurende die jaar vir enkeltariewe. 'n Minimum-verblyftydperk van 2 aande is van toepassing oor naweke en openbare vakansiedae vir dubbeltariewe.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 4
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 4 het 'n koningingrootte-bed met patio-deure wat na die tuin lei. Die kamer het 'n moderne lugversorger, LED-TV, DStv-dekodeerder. Die kamer beskik oor perkallinne, hotelgehalte komberse, verdonker-gordyne, oorgenoeg kasspasie, 'n lessenaar, koffietafel, leunstoele, 'n radio-horlosie en haardroër en koffie- en teemaakgeriewe. Die moderne en suite-badkamer het 'n bad en aparte stort, wasbak, ingevoerde sanitêre produkte, spesiale spieëls vir skeer of grimeer, groot badhanddoeke en toiletware.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

'n Minimum-verblyftydperk van 2 aande is van toepassing gedurende die jaar vir enkeltariewe. 'n Minimum-verblyftydperk van 2 aande is van toepassing oor naweke en openbare vakansiedae vir dubbeltariewe.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 5
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié sonnige kamer front noord en het 'n lieflike uitsig oor die swembad en tuin. Daar is 'n koningingrootte-bed, perkallinne, gehalte komberse, digte blindings, oorgenoeg kasruimte, 'n lessenaar, koffietafel, stoele, 'n radio-horlosie en haardroër. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe. Die moderne en suite-badkamer het 'n spa-bad en aparte stort, ingevoerde sanitêre produkte, spesiale spieëls vir skeer of grimeer, groot badhanddoeke en toiletware.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

'n Minimum-verblyftydperk van 2 aande is van toepassing gedurende die jaar vir enkeltariewe. 'n Minimum-verblyftydperk van 2 aande is van toepassing oor naweke en openbare vakansiedae vir dubbeltariewe.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer met 2 Enkelbeddens
Vanaf R920
per eenheid
Beskrywing

Hierdie ruim kamer het 'n koninggrootte-bed, lugversorging, 'n LED-TV met DStc, 'n koffietafel, 2 armstoele, 'n lessenaar en stoel, muurverwarmer, haardroër, koffie- en teemaakgeriewe en 'n verskeidenheid drinkgoed. Die moderne en suite-badkamer het 'n hydro-spabad en 'n vergrootendespieël. Toiletware word voorsien. Die kamer het WiFi.

Tariewe
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Parkeerplek vir 1 voertuig per kamer word voorsien. 'n Volle engelse-ontbyt en 'n koue buffet wat uit 4 onbytgrane, vars vrugteslaai, kase, muffins, 8 tipes konfyte, tee's en vars filterkoffie bestaan is ingesluit.

Belasting en Ekstras

'n Minimum-verblyftydperk van 2 aande is van toepassing gedurende die jaar vir enkeltariewe. 'n Minimum-verblyftydperk van 2 aande is van toepassing oor naweke en openbare vakansiedae vir dubbeltariewe.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Normanrylaan 49, Northcliff, Johannesburg, 2195, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhiZTU2MTZiLTY3ZTEtNDA3My05ODliLWNhMDY2MjU5ZTI1MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R880  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 5 49 Norman Drive Northcliff Ext 9 2195 Gauteng 086 999 0018 13:00-21:00 10:00 -26.14451 27.94528
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za