LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 49 On Norman | LekkeSlaap
+32

49 On Norman

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir 49 On Norman
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Liane P - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liane P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis weg van jou eie huis.

Baie vriendelike diens en goeie waarde vir geld! Great ontbyt om jou dag mee te begin.

49 On Norman's terugvoer

Dear Liane,

Thank you very much for taking the time to give me a wonderful review. I truly appreciate it. Looking forward to seeing you again.

Warm regards,
Eileen & Staff

49 On Norman
Heinrich W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich W
Besigheidsreis

Uitstekend!

Een van die beste plekke om oor te slaap vir reisigers.

49 On Norman's terugvoer

Dear Heinrich,

Thank you very much for taking the time to review my establishment. I am truly thankful for the 5 stars.

Kind regards
Eileen

49 On Norman
Wilma N - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma N
Saam met vriende

Uitstekend.

Ons is baie gelukkig gewees met ons verblyf. Eileen het ons met ope arms ontvang, en was baie vriendelik. Ons moes baie vroeg uit die volgende oggend, en sy het vir ons die ontbyt vroeër bedien, uitstekend. Haar plek is pragtig en jy voel dadelik gemaklik. Sal dit aanbeveel.

49 On Norman's terugvoer

Dear Wilma,
Thank you very much for your wonderful review. I truly appreciate you taking time to give my establishment a five star.
I look forward to seeing you again.
Warm regards,
Eileen & Staff

49 On Norman
Jeremias P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremias P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging, uitstekende diens, ontbyt uitstekend, "nie in jou gesig nie"!

Soos per bogenoemde, staff baie vriendelik en behulpsaam, eienares uitstekend, kamers ruim en goed ingerig, minimale voertuig geraas, baie veilige parkering, veiligheidsmaatreëls en installasies dra by tot veilige gevoel en goeie slaap.

49 On Norman's terugvoer

Dear Jeremias,

Thank you very much for taking the time to send your wonderful review. I am most grateful.

We are looking forward to your return.

Kind regards,
Eileen

49 On Norman
Estelle G - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

So tuis soos by jou eie huis.

Die personeel doen baie goeie werk. Dankie aan elkeen wat ons verblyf so lekker gemaak het.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Home away from home.

The staff are doing an excellent job. Thank you to all for making our stay so comfortable.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

49 On Norman's terugvoer

Dear Estelle,

Thank you very much for taking time to write this wonderful review.
Looking forward to your return.

Best wishes.
Eileen

49 On Norman
Gert P - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik oorgebly en die gasvrou is baie vriendelik.

Sien sterre.

Carien W - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien W
Enkelreisiger

Amazing place, very clean and comfortable. Host is fantastic.

Would recommend it. Lovely stay.

49 On Norman's terugvoer

Dear Carien,

Thank you very much for your wonderful review. I am truly grateful for your kind words and taking the time to write the review.

Looking forward to your return.

Kind regards,
Eileen and staff

49 On Norman
Louise H - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklike verblyf en vriendelike gasvrou.

Ons het 'n baie gerieflike tyd by 49 on Norman gehad. Eileen is 'n lieflike vriendelike gasvrou.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very comfortable stay and friendly hostess.

We had a very comfortable stay at 49 on Norman. Eileen is a lovely friendly hostess.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

49 On Norman's terugvoer

Dear Louise,

Thank you very much for taking time to write such a wonderful review. I am looking forward to accommodating you the next time you are in my area.

Kind regards,
Eileen

49 On Norman
Ronel S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs. Eienares het regtig moeite gedoen om ons tuis te laat voel.

Baie vriendelike ontvangs en het regtig moeite gedoen om ons te vervoer tussen die oogkliniek en terug na die gastehuis.

49 On Norman's terugvoer

Dear Ronel,

Thank you very much for taking the time to send me this lovely review, I really do appreciate it very much. It was a pleasure accommodating your parents.

Kind regards,
Eileen

49 On Norman
Catherina K - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherina K
Enkelreisiger

Uitstekend!

Ek het die beste tyd gehad by 49 On Norman. Uitstekende bestemming, vriendelikste en mees behulpsame personeel. Ek sal dit sterk aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent!

I had the best stay at 49 On Norman. Excellent location, friendliest en helpful staff. I would strongly recommend it!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

49 On Norman's terugvoer

Dear Catherina,

Thank you very much for taking time to write your wonderful review. I am so pleased you had a good stay.
Looking forward to seeing you again in the future.

Kind regards,
Eileen & Staff

49 On Norman
Sasja V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sasja V
Enkelreisiger

Neat and clean, friendly service and delicious breakfast.

49 on Norman was in a safe and beautiful area. The room was clean and neat with everything I needed. Service was friendly and breakfast was delicious. Very reasonably priced.

49 On Norman's terugvoer

Dear Sasja,

Thank you very much for taking the time to send a great review. I really appreciate it.
Looking forward to your next visit.

Kind regards,
Eileen & Staff

49 On Norman
Johan B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te midde van geen elektrisiteit (probleem by munisipaliteit) het eienaar (Eileen) uit haar pad gegaan om ons verblyf gerieflik te maak.

Sal die akkommodasie aanbeveel.

49 On Norman's terugvoer

Dear Johan,

Sorry for the delay in replying to your review. I only just noticed that I hadn't answered you, I am very happy to see your very nice review. Thank you for taking the time to write it.

Looking forward to your return.

Kind regards,
Eileen & Staff

49 On Norman
Jacolien S - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacolien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay, will definitely recommend!!

Thanks Eileen, very cozy and clean. Thanks for your kindness.

Danie D - Nov 2012
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie D
Enkelreisiger

Pleasant stay, thank you!

Breakfast area and tables a bit small, so there is room for improvement here. Otherwise, excellent service!

Christa L - Jun 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa L
Enkelreisiger

Just what I was looking for! In a quiet, well located neighbourhood with wi-fi

I stayed for one night and got a heated room with wi-fi. It is in a quiet neighbourhood with easy access to the highway. I would definitely recommend 49 on Norman.

Julita F - Apr 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julita F
Enkelreisiger

Lovely stay!

I spent really nice 3 days in "49 on Norman", the room and bathroom were large and comfortable, lovely breakfasts and nice service. Felt like at home! nDefinitely staying there if I return to Joburg one day!

Bertha J - Sep 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertha J
Saam met vriende

Eileen is the perfect hostess!

Clean and welcoming atmosphere. Eileen is professional and a perfect hostess. We thoroughly enjoyed our stay.

Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Normanrylaan 49, Northcliff, Johannesburg, 2195, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhiZTU2MTZiLTY3ZTEtNDA3My05ODliLWNhMDY2MjU5ZTI1MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R880  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 49 Norman Drive Northcliff Ext 9 2195 Gauteng 086 999 0018 13:00-21:00 10:00 -26.14451 27.94528
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!