Houtbaai Akkommodasie by 49 The Village | LekkeSlaap
+11

49 The Village

Selfsorg
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 31 Oktober 2020

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Crescent, The Village 49, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

49 The Village is 'n selfsorgwoonstel in Houtbaai, 'n pragtige kusvoorstad van Kaapstad. Dit is net 20 minute se ry vanaf die vernaamste besienswaardighede in die Kaapse middestad. Houtbaai, met sy plattelandse atmosfeer, word omring deur die helderblou see en magiese berge, en bied eklektiese winkels en restaurante.

Die Village-woonstelblok is in die hartjie van Houtbaai reg op die strand naby allerlei winkels, restaurante, koffiewinkels en ontbytplekke. En jy hoef net die straat oor te steek voordat jy die sand onder jou voete sal voel!

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n wasmasjien, skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 en die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die sitkamer het deure na 'n sonnige balkon met braaigeriewe en tuinmeubels en bied 'n ongelooflike uitsig oor die strand en see. Die kompleks bied 24 uur-sekuriteit, 'n groot binnenshuise verhitte swembad, 'n hysbak, veilige kelderparkeerplek en 'n lieflike atrium met plante.

Slaapplek

’n Bespreking by 49 The Village sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbed vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Beach Crescent, The Village 49, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 000
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
was R2 000
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Crescent, The Village 49, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALKfv1ixMDJahFKli1HtvIdeM2vtn577AuCgcPAEMorsiTZi0Cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 000, nou Vanaf R1 400  per nag (plek vir 4) Beach Crescent 49 The Village 7806 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.046308929614 18.359414599535
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za