4c's on Civet

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

4c's on Civet is in die rustige toevlugsoord in die ongerepte bosveld in Marlothpark, 'n wildbewarea en vakansiedorp aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Dit is 'n bekend oornagstop vir toeriste onderweg na die Krugerwildtuin, Swaziland en Mosambiek en bied die geleentheid om vier van die bekende Groot 5 te gewaar.

Die verblyf beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Daar is twee slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis het lugversorging en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n eetkamertafel met sitplek vir 8 mense. Daar is ook 'n boma, braai-area, plonspoel, lugversorging en parkeerplek op die perseel.

Daar is verskeie doendinge in die omgewing soos wildritte, wildkyk, voëlkyk, 4x4-roetes en voetslaan.

Slaapplek

'n Bespreking by 4c's on Civet sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 4c's On Civet gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false