LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 4OpFick B&B | LekkeSlaap
+17

4OpFick B&B

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 9 resensies vir 4OpFick B&B
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Stuart V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stuart V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dien die doel vir 'n vinnige Boksburg-trip.

Die personeel is baie behulpsaam en vriendelik.

4OpFick B&B's terugvoer

Hi Stuart,
Baie dankie vir jou ondersteuning.
Hoop om jou gou weer tesien.
Goed gaan.

4OpFick B&B
Paul B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig, plat op die aarde, heerlik!

Ons het in vreeslike weer en ongeluksomstandighede vasgesit en was eintlik op pad om 'n vertoning by Emperors Palace by te woon. Ons moes vining inklok maar die mense was so rustig en dit het gevoel of ons hulle lankal ken. Die plek is baie gerieflik en netjies en veral die versierings wat en die kersboom het 'n lekker atmosfeer geskep. Ons het 'n fantastiese ontbyt gekry die volgende oggend en alles was perfek. Ek kan die plek met ’n geruste hart aanbeveel!

4OpFick B&B's terugvoer

Hi Paul.
Dis sukke sesensies wat jy vir ons gee wat dit vir ons die moeite werd maak om die besigheid tedoen.
Baie dankie daar voor.
Ons hoop om jou gou weer tesien.
Goed gaan.

4OpFick B&B
Dirk P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Kamerdeur 'n skuifdeur wat van sy reling af was en moeilik toegemaak en nie wou sluit van buite af nie. Die deur het groot gleufopening gelaat waardeur skerp ganglig skyn. Wasbak was los.

4OpFick B&B's terugvoer

Hi Dirk,
Daai skyf deur is nou uit, ons het hom vervang met 'n normale deur.
Ons het ook die ligte laat dim so dis nie meer daar nie.
Baie dankie vir jou terugvoering.

4OpFick B&B
Zinhle M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zinhle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was very nice and peaceful.

We enjoyed our stay and everything was on point. The breakfast was good and the place was clean. The people were friendly.

4OpFick B&B's terugvoer

Hi Zinhle,
Thanks for your review.
We are glad that you enjoyed your stay.

4OpFick B&B
Alna S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is vriendelik ontvang in 'n skoon en rustige omgewing met ons eie badkamer.

Ons is vriendelik ontvang en ons het 'n afstandbeheer vir die hek ontvang, dus kon ons kom en gaan soos ons verlang. Dit is in 'n rustige area met veilige onderdakparkering. Die gastehuis was skoon en netjies met 'n yskas tot ons beskikking. Die waaier in die kamer het ook gehelp om te kon afkoel na 'n warm dag.

4OpFick B&B's terugvoer

Hi Alna,

Ons is bly julle het dit by ons geniet. Hoop om julle weer tesien. Goed gan.

4OpFick B&B
Hannes L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hannes L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was nie baie ingenome met die verblyf nie.

Toe ek Saterdagoggend wou gaan stort, toe was daar geen warm water nie. Daar is 'n baie mooi bad in die eenheid, maar gaste word met 'n kennisgewing teen die muur gevra om eerder te stort en sodoende water te bespaar. My vrou wou baie graag gebad het, maar het toe maar eerder gaan stort.

4OpFick B&B's terugvoer

Hi. Ons is nie seker wat met die warm water fout was nie. Ons het gan kyk en niks fout gevind nie. Ons is huidiglik in phase 2 water bespaseing. Die nota is net daar om julle tewys wat jy alles met 400 liter water kan maak want die bad is n diep bad. Julle kon gebad as julle wou. Andre

4OpFick B&B
Charmain H - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie gerieflik en skoon. Lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly. Was skoon en netjies. Gasvrou het ons welkom laat voel.

Andre S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie genotvol en goeie gasvryheid van die gasheer.

Die ligging van die gastehuis maak dit bietjie moeilik om te kry as jy hemeltaal vreemd in die area is. Met aankoms is die gasheer baie vriendelik en hulpvaardig. Gaan uit sy pad on jou tuis te laat voel. Sal aan enigiemand die verblyf aanbeveel van baie hoë standaard.

Therina V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Therina V
Besigheidsreis

Vriendelike ontvangs en hulp aangebied met bagasie - baie dankie.

Klein goedjies het gepla, bv. die waaier in die kamer wou nie werk nie, die wasbakprop sit vas, daar was nie melk en rooibostee beskikbaar nie, maar is verskaf op versoek, die koffiebekers is nie na die eerste dag se gebruik skoongemaak nie - rede wat verskaf is, was omdat ek die kamer gesluit het. Daar het ander gaste oorgebly en ek gaan regtig nie my kamer ooplos met ander mense wat daar rondbeweeg en reg langs my kamerdeur sit en eet nie. Dit is aanvaarde praktyk dat gastehuise ekstra sleutels van kamers het ter wille van dienste, of dit kon vooraf met my gereël word om my sleutel te laat. Die ontbyt het heerlike vars vrugte, jogurt, een muffin en kaas ingesluit. Die meeste hiervan was aanvaarbaar, maar om vir 'n gas slegs EEN muffin aan te bied?!

4OpFick B&B's terugvoer

Hi daar.
Ons is vreeslik jammer dat jy nie ten volle gelukkig was by ons nie, ons sit nie melk pods in die kamers nie want gaste mors dit, so dis hoekom jy net sal kry as jy nie van creamer hou nie. Ons mense bly uit die gaste se kamers uit sodat daar geen stories is van diefstal nie. Ons het spaar sleutels vir al ons kamers. Ons is jammer dat jy net een muffin gekry het. As jy weer by ons kom kuier sal ons seker maak dat al die dinge reg is vir jou en jou meer muffins aanbied. Lekker dag Therina.
Paula en Andre

4OpFick B&B
Vanaf R399
R399 R359
per nag (plek vir 2)
Vanaf R399
R399 R359
per nag (plek vir 2)
Vanaf R399
R399 R359
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fick-weg 4, Bardene, Boksburg, 1460, Gauteng
  • Geen kinders onder 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFhMTE1OTNjLTkyMmYtNDNjMC04NzYwLWJkZmU2ZmE5MmVkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R399, nou Vanaf R359  per nag(plek vir 2) 9 5 1 5 4 Fick Road Bardene 1460 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -26.1751739 28.270108
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!