4th Avenue Home

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

4th Avenue Home is in die woonbuurt, St. Georges Strand, in Port Elizabeth geleë. Dit is ideaal vir 'n groep kontrakteurs, spanne, of 'n familie op soek na verblyf.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, asook 3 buitekamers wat 2 badkamers deel. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die leefarea het 'n oopplan-uitleg en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, eetgerei en breekware. Die sitkamer het rusbanke en 'n TV. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai.

Die eiendom is slegs 450 m vanaf die strandfront, 16 km van Nelson Mandela Bay Stadion en 22 km vanaf Port Elizabeth Internasionale Lughawe.

Slaapplek

'n Bespreking by 4th Avenue Home sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 6 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Toiletware
  •  Ondervloerse verhitting

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 4th Avenue Home gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 700 per nag (plek vir 12)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za