5 Acaciawood

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

5 Acaciawood bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n lieflike vyfslaapkamerhuis in die Zimbali Kuslandgoed sowat 10 minute se ry van Ballito af.

Hierdie huis het 5 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer en is op die boonste verdieping geleë. Die derde, vierde en vyfde slaapkamers is op die onderste verdieping. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer en die vierde en vyfde slaapkamers het 2 enkelbeddens. Die vierde en vyfde slaapkamers het toegang tot 'n gedeelde badkamer.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Verder is daar ook 'n pool-tafel, lugversorging, 'n swembad met 'n net en draagbare braaigeriewe.

Die Zimbali-landgoed het spa's, 2 swemareas en 'n 18 putjie-gholfbaan en die Zimbali-klubhuis het tennis- en muurbalbane en die ideale speelarea vir kinders.

Slaapplek

'n Bespreking by 5 Acaciawood sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 5 Acaciawood gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R8 000 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false