5 Ankers

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

5 Ankers is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in die veilige Ankers-kompleks wat oor Lucien- en Margate-hoofstrand kyk. Dié pragtige huis bied 'n rustige wegbreek met 'n uitsig oor die see vanuit die leefarea.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 2 dubbelslaapbanke in die sitkamer

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste en die sitkamer het 'n platskerm-TV.

Die Ankers-kompleks het gemeenskaplike tuine, 'n braai-area en veilige parkeerplek.

Gaste het toegang tot die gasbraai op die balkon.

Slaapplek

'n Bespreking by 5 Ankers sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 5 Ankers gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za