5 De Vlugt
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: De Vlugt 5, Kerkstraat, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
As jy op soek is na asemrowende uitsigte terwyl jy jou in die hartjie van die dorpie bevind, dan is 5 De Vlugt net vir jou. Met manjifieke uitsigte oor Keurboomsrivier, die strandmeer en strand tot die Tsitsikammaberge, is dit moeilik om beter te kry.
5 De Vlugt is 'n dubbelverdieping-gesinswoonstel met 3 slaapkamers wat slaapplek aan 6 gaste bied. Daar is 'n oopplan-leefarea op die onderste verdieping, asook 'n ten volle toegeruste kombuis, ruim eetkamertafel en 'n gerieflike sitkamer. Die stoep het 'n Weber-braai.
Op die boonste verdieping is 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het koningingrootte-bed asook 'n en suite-badkamer. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n volledige aparte badkamer. Die woonstel bied volledige DStv en WiFi.
Daar is onderdakparkeerplek vir jou motor, en plek vir 'n klein sleepwa.
Let asb. dat dele van die huis via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Slaapplek
’n Bespreking by 5 De Vlugt sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Paula Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 12
Jaar gelys 15
Ligging
- De Vlugt 5, Kerkstraat, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink 5 De Vlugt het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: De Vlugt 5, Kerkstraat, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12