5 Duiker Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

5 Duiker Guesthouse bied sakereisigers en vakansiegangers 'n gerieflik gemeubileerde eenheid met slaapplek vir 3 in Middelburg.

Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers wat gebruik maak van 'n gedeelde badkamer met 'n stort en 'n bad. Linne en handdoeke word voorsien. Die hoofslaapkamer het 'n plafonwaaier en 2 driekwartbeddens. Die derde kamer het 'n enkelbed asook 'n plafonwaaier.

Daar is 'n mikrogolfoond, yskas, ketel en tee en koffie in die tweede slaapkamer. Gratis WiFi en 'n TV met volledige DStv is beskikbaar. Rook is verbode in die eenheid.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad en onderdakparkeerplek word voorsien. Let wel dat die eienaar op die perseel woon en dat troeteldiere ongelukkig nie toegelaat word nie.

5 Duiker Guesthouse is 2 km vanaf Midmed Hospitaal sowel as verskeie wegneem-eetplekke. Middelburg bied 'n verskeidenheid van doendinge soos voetslaan- en 4x4-roetes, wildritte, gholf, voëlkyk, wildkyk en visvang by die Loskopdam. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Botshabelo Historical Village, kunsvlyt markies en die Traditional Ndebele Village.

Slaapplek

'n Bespreking by 5 Duiker Guesthouse sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 5 Duiker Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 3 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false