Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 Kudu Ballito

5 Kudu Ballito
Vanaf R4 700
R4 700 R4 230
per nag, vir 12 mense
  • Plek vir 12 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die hoofhuis het slaapplek vir 12 gaste en beskik oor 5 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 4 enkelbeddens. Die ander 4 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens wat as dubbelbeddens opgemaak kan word. Daar is waaiers in die kamers. Die huis is ideaal vir gaste wat wil onthaal en het 2 sitareas en 3 stoepe, asook 'n dakarea met 'n pool-tafel. Die huis het 'n TV met vol DStv in die sitarea en 'n tweede TV met DStv in die hoofslaapkamer. Gaste moet net hul eie slimkaart saambring. Die kombuis is goed toegerus, het oorgenoeg eetgerei en breekware en daar is 'n opwasarea. Boonop is daar 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Skoonmaakdienste kan gereël word teen 'n ekstra koste per dag.
Let asb. dat daar 'n woonstelletjie op die perseel is waar daar iemand bly en dat daar honde is.
Breekskadedeposito van R1500 met aankoms, terugbetaalbaar 48 uur na vertrek.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R4 700
R4 700 R4 230
per nag, vir 12 mense
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kudu-weg 5, Willard's Beach, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc09271621e822a192bc6aecc2ba62503f422357620a70871675b90708fa9f37fcb2f3f719a4dcd16656288491a5cb2f17989?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 700 nouVanaf R4 230 per nag, vir 12 mense 14 5 1 5 5 Kudu Road Willard's Beach 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.530062008095 31.22286
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem