LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 5 La Renee | LekkeSlaap
+13

5 La Renee

Langtermynverblyf-aanbod 50% af

Kry 50% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Geldig vanaf 29 Apr 2020 tot 30 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Davidson-laan, La Renee 5, Meer En See, 3901, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

5 La Renee is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Meer En See in Richardsbaai.

Die woonstel is in 'n veilige kompleks en daar is lugversorging. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n bad en stort deel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer het 'n TV met DStv-toegang (gaste bring hul eie DStv-slimkaart) en dit lei na 'n privaat tuin met braaigeriewe. 'n Skoonmaakdiens is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe vir gaste se gebruik. Onderdakparkeerplek is agter 'n elektriese hek beskikbaar.

5 La Renee is stapafstand van 'n kafee, restaurant en kroeg af. 'n Winkelsentrum, die Richardsbaai Skibootklub en strand is alles 1 km van die woonstel af.

Slaapplek

’n Bespreking by 5 La Renee sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir 5 La Renee
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Davidson-laan, La Renee 5, Meer En See, 3901, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 5 La Renee het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Davidson-laan, La Renee 5, Meer En See, 3901, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGV2XzSvEeMYwkzUE2VUI1OmQSsrGME9MnBoR9RRMbdczFKkSPa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 350  per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 Davidson Lane La Renee 5 3901 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.792235307087 32.0983761549
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!