Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 Manor Terrace

Langtermynverblyf-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 03:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lynnburn-weg 15, Pretoria, 2302, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 090 R654 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

5 Manor Terrace is in Pretoria en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV, die eetarea het genoeg sitplek sodat gaste hul maaltye saam kan geniet en daar is komplimentêre WiFi.

Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek vir 1 standaardgrootte voertuig op die perseel en 'n oop parkeerplek vir 'n groter voertuig.

Slaapplek

’n Bespreking by 5 Manor Terrace sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 22 resensies vir 5 Manor Terrace
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 22

Jaar gelys 3

Ligging

  • Lynnburn-weg 15, Pretoria, 2302, Gauteng
  • Gaste dink 5 Manor Terrace het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 090
R1 090 R654
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 090
R1 090 R654
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 03:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lynnburn-weg 15, Pretoria, 2302, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50cbd8e5e786ceb571a100a3618466549372276950e2105a0f01ec06c77c44ecf501f414715269dceed94e9ebf3e767997a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 090 nouVanaf R654 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 15 Lynnburn Road Pretoria 2302 Gauteng 021 201 8901 03:00-18:00 10:00 -25.763220166799 28.277958009856
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem