Durbanville Akkommodasie by 5 on Penny Self-catering, Durbanville | LekkeSlaap
+27

5 on Penny Self-catering, Durbanville

59 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pennystraat 5 , Vierlanden, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14
  • Vanaf R395 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

5 on Penny is in Vierlanden, Durbanville geleë en bied gehalteverblyf, ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers en gaste op soek na verblyf naby hospitale en skole. Dis in 'n veilige, stil buurt op die grens van Durbanville se wynlande. Die Botterblom Natuurreservaat is binne loopafstand van die eiendom af en daar is verskeie goeie restaurante in nabye omgewing. Die eiendom het elektriese omheining en 'n alarmstelsel.

Dié Xino- kamer beskik oor 'n privaat ingang met 24 uur toegang, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kamer het ook 'n platskerm-TV met volledige DStv, lugversorging, plafonwaaier, elektriese komberse, gratis WiFi en 'n werkstasie vir jou rekenaar of om jou ete by te geniet. Daar is ook 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer word daagliks opgeknap.

Die tweede kleiner kamer, Zizi, is ideaal vir sakereisigers, 2 tieners wat saam met hul ouers reis, of 2 volwassenes wat op soek is na oornagverblyf. Die kamer het 1 of 2 enkelbeddens, 'n en suite-stort en 'n privaat ingang met 24 uur-toegang. Daar is lugversorging, 'n platskerm-TV met DStv, WiFi, 'n kombuisie met koffiegeriewe, eetgerei, mikrogolf en 'n yskassie. Die kamer word daagliks opgeknap.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad, n lapa met gas- en houtbraaigeriewe en oorgenoeg sitplek vir lekker kuier en ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die perseel het 'n elektriese omheining en 'n alarmstelsel.

Ontbyt is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 59 resensies vir 5 on Penny Self-catering, Durbanville
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Pennystraat 5 , Vierlanden, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink 5 on Penny Self-catering, Durbanville het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R395
per nag (plek vir 2)
Vanaf R395
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pennystraat 5 , Vierlanden, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHAT1r7EyGz7Ir6dPXf72ZqWeGiykyStG6DtBrK92KGtOgZT0FD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R395  per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 5 Penny Street Vierlanden 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.8094842 18.6555218
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za