Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 on Pieter Hugo

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 25 resensies vir 5 on Pieter Hugo
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Carel T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Riaan was die beste.

Een van die beste plekke wat ons al gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derek Norman A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Derek Norman A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Only spent 1 night after a wedding, very quiet and peaceful.

Very nice. Would prefer burglar bars on windows so as to leave window open for air.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut wonderlik gekuier in Paarl.

Baie mooi, skoon en gerieflik. Hulle het beslis die ekstra myl gegaan om ons verblyf lekker te maak. Die bederf van koffie, tee, melk, beskuit en koue drinkwater in die yskas was baie spesiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dahne G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dahne G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, netjies en gerieflik.

Ons het baie lekker gebly. Netjiese verblyf met veilige parkering agter veiligheidshek. Sal die verblyf aanbeveel. Ons sal beslis weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chelsey-lee H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chelsey-lee H
Saam met vriende

Beautiful and peaceful.

Beautiful with friendly owners made me feel welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese oornagverblyf.

Vriendelike ontvangs en bystand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste oornagverblyf sonder beurtkrag!

Klein, maar baie gerieflike woonstel met alles wat mens nodig het. Gasheer Rian is baie aangenaam en hulpvaardig. Veilige parkering agter elektriese hek. Heerlik geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en lekker geslaap.

Sal weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dominique J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not only did it have a warm, cosy feel but the host, Rian, is such a bliss. My husband broke a glass and I was so furious at him but Rian, this kind and warm soul, was so forgiving.

I would definitely visit 5 on Peter Hugo again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paula M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier.

Eienaar baie aangenaam en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lize G
Besigheidsreis

Sien sterre.

Lekker geslaap. Baie netjies en skoon. Pluspunt was dat mens glad nie geaffekteer was met loadshedding nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome. Rian en sy dogter is wonderlike mense. Beste verblyf by 5 on Pieter Hugo.

5 on Pieter Hugo gee meer as wat ons verwag het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lalie D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lalie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het groot waardering vir wat alles aangebied word vir 'n gemaklike verblyf.

Ek het die verblyf ontsettend baie geniet. Die woonplek is goed toegerus met alles wat nodig is en ek het baie veilig gevoel. Groot waardering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aletta B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende, nuwe, moderne aanslag. Uitleg vloei goed.

Kombuis is goed toegerus. Gemaklike plekkie om paar dae deur te bring. Ons was slegs een aand daar. Ligging is uitstekend. Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie. Het baie lekker daar gebly.

Baie netjiese en gerieflike plekkie. Rian, ons gasheer is baie vriendelik en het kort-kort gevra of als okay was. Sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pam D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pam D
Saam met eggenoot / lewensmaat

This lovely little flat was a super comfortable shelter for us over a very wet weekend in Paarl.

We were very impressed with this quiet and conveniently situated place to stay. Its brilliant design fits everything that a couple could possibly need into a limited space. The decor is modern with an African theme and the big windows and sliding glass door make it light and airy. Our host had gone out of his way to provide a useful selection of items in the fridge and cupboards for our convenience. The solar-powered electricity backup was effective and most welcome during the many load-shedding hours. Secure parking on the premises was an added bonus. We will return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Dankie, lekker gebly, mooi plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joseph G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable and clean.

It was close to our venue we had to go too. Also very comfortable and friendly host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda S
Saam met vriende

We so enjoyed our stay!

Super small unit, suited our needs perfectly. Rian is a gracious host, we felt so welcome! Highly recommend the unit to everyone visiting Paarl!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, rustig, perfek geleë.

Excellent host! Very clean apartment! Well equipped. Perfect location if you want to take a tour through the wine route. Will definitely stay there again. Can definitely recommend it to others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shamiemah D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shamiemah D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Would definitely recommend. Neat and cosy. Just what we were looking for.

Would love to stay here again in the future. Lovely place. Very neat and cosy with the privacy of a home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heibray D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heibray D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie wegbreekplekkie.

Dit was gesellig soos ons dit verkies het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspannend. Gasvryheid uitstekend.

Ek kan die verblyf sonder twyfel aanbeveel. Goeie ligging. Naby die Paarl Mall en ander eetplekke. Verblyf baie goed en die mense baie vriendelik. Het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Darrian D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darrian D
Saam met vriende

My stay was very cosy and private.

I enjoyed my stay and the staff was very friendly and accommodating. The place looked lovely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R920
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R920
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R920
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pieter Hugostraat 5, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaaa6f65a12a040856f908946caade7e25aa709cd6f8642d8bbd82b694bfd2e8cc9a5336da01745dd965863127a89dc5cab89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 5 Pieter Hugo Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.774375531661 18.957293190807
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem