5 On Sauvignon

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

5 On Sauvignon is 'n selfsorgwoonstel in die luukse woonbuurt Oude West Hof in Bellville.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en in die badkamer is daar 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, ingeboude halogeen tweeplaatstoof, breekware en eetgerei.

In die sitkamer is daar gemaklike leerrusbanke en 'n TV met alle DStv-kanale, sowel as 'n eetarea. Wifi is ingesluit. Eenheid is ideaal vir besigheids besoeke.

Die woonstel is teen Tygerberg met uitsonderlike uitsigte geleë. Dis tussen gewilde bergfiets- en staproetes, die Durbanville-wynroete en vele meer.

Slaapplek

'n Bespreking by 5 On Sauvignon sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 5 On Sauvignon gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za