LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 5 on Wege | LekkeSlaap
+6

5 on Wege

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir 5 on Wege
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marshalene B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marshalene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very relaxing and peaceful place and the safety was great. Much appreciated from Marshalene and Deon.

The owner was very friendly and helpful and waking up in the morning was refreshing as it's so peaceful and quite was a great experience to get away from one's busy work life.

Ansie J - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie J

Waarde vir geld!

'n Ruim lieflike plek, veilige parkering en bekostigbaar. Vriendelike gasheer wat ons verwelkom het met 'n heerlike bak vrugte!

Santie V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean, spacious and modern self-catering facility.

5 on Wege is in a nice, quite suburb just out of town, close to shops. The unit is very spacious and modern, and really top class. Can easily recommend to stay over.

Henry V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henry V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Ontvangs baie goed en vriendelik. Plek is baie netjies en goed ingerig. Die vars vrugte met ons aankoms was heerlik!

Gerhard V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie meer gekry as wat ek verwag het. Pragtige plek, sal weer daar bly. Heerlike verwelkoming gekry.

Enigste iets wat sal aanbeveel is 'n lang spieël langs muurprop. Ek verkies om in spieël te kyk terwyl ek my hare droogblaas/stileer.

Leonard R - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegerus en baie netjies en ruim met 'n mooi stoepie vir braai en ontspan.

Ek sal vir seker weer hier oorbly.

Elsabé S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi ruim en skoon woonstel.

Baie lekker gebly. Kan die plek aanbeveel en sal definitief weer van die plek gebruik maak. Mooi ruim en skoon woonstel.

Lezelle R - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezelle R

Rustige area, baie ruim, skoon en huislik!

Het die verblyf baie geniet. Plek is ruim genoeg sodat ek my 2 volwasse kinders daar kon ontvang en etes vir ons maak. Alles was baie netjies en daar is niks wat ek sou verander nie. Indien ek weer so reis onderneem sal ek beslis by hulle begin.

Dirk V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik..jammer toilet het verstop, so ons moes vertrek.

Baie netjies, ruim en gerieflik.

Giradot B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giradot B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, privaat, veilig en waarde vir geld.

Vriendelike gasvrou. Netjiese, moderne en veilige verblyf. Sal dit besis aanbeveel vir paartjies wat reis of wil wegbreek Boland toe.

Liezl T - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl T
Besigheidsreis

Uitstekend!

Baie netjies, goed ingerig en ideaal geleë.

Ada V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ada V
Saam met vriende

Pragtig, netjies, mooi, vriendelike diens.

Baie lekker gebly in hierdie pragtige, nuwe, skoon woonstel. Lieflike stil area. Lekker bederf met ysmasjien en heerlike koffie.

Gerda D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda D
Enkelreisiger

Pragtige selfsorg-eenheid!

Baie netjiese en uitstekend toegeruste eenheid. Vriendelike en behulpsame gasheer. Baie goeie waarde vir geld. Ek sal beslis weer van die verblyf gebruik maak.

Anika M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anika M

Alles wat jy nodig het.

Baie lekker, skoon, ruim, alles wat jy nodig het. Parkeer in die koelte, lekker bed, lekker stort. Vriendelike gasheer.

5 on Wege's terugvoer

Baie dankie, Anika. Hoop om jou gou weer te sien.

Ek kan Anika enige tyd aanbeveel vir ander instansies.

5 on Wege
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wege-weg 5, Brandwacht, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAo17NokcN6gJQczLETIUrF61S0zvEfrPR6IMB7tBZSxtnvZCkFG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 5 Wege Road Brandwacht 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.953999 18.863051
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!