Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 on Weste

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 34 resensies vir 5 on Weste
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Mariantha F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariantha F

Mindblowing and amazing self catering. They thought of everything.

I have never stayed in a self catering place that catered better for guests' needs. Absolutely amazing, everything was there. Modern, stunning and clean. The hosts are friendly and accommodating. Will be back for sure.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elouise V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elouise V
Gesin met klein kinders

Dit was 'n lieflike plek en lekker rustig gewees.

Ons het baie lekker gebly. Skoon en netjiese plek en baie modern. Kinders het dit ook baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5 on Weste se terugvoer

Hi Elouise, dit was lekker om julle te ontmoet. Ek is so bly julle en die kinders het geniet. Hoop ons sien gou weer.
Groete, Albert en Hester

5 on Weste
Mico V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mico V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spectacular.

Die eienaars het ons hartlik verwelkom. Alles was in plek en baie netjies en skoon. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5 on Weste se terugvoer

Hi Mico, so bly julle het lekker gekuier. Baie dankie vir jou mooi woorde. Julles altyd welkom hier by ons.
Groete, Albert en Hester

5 on Weste
Wilhelm D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm D
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Uitstekende plek, skoon en alles is nuut. Absoluut 10 uit 10 en sal gou weer kom. See is stap afstand en geriewe is bo baas. Eienaars het ons ontvang met ope arms. Top blyplek vir 'n familie wat baie reis. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V
Gesin met tieners

Beste selfsorg ooit!

Gawe mense wat regtig die beste kwaliteit selfsorg ooit bied. Siemens, Carol Boyes, Noritake ens. Daaglikse skoon rooster diens vir braai op lekker stoep was great. BAIE netjies en skoon met absoluut als wat nodig is en geen onnodige clutter. Stabiele en vinnige wifi. Maklike 300meter stap tot op strand. Gaan beslis weer!!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5 on Weste se terugvoer

Beste Johannes Victor, dit was lekker om julle hier te hê. Ek is so bly julle het dit geniet. Baie dankie dat julle alles so pragtig netjies agter gelaat het. Ek hoop om julle gou weer te sien.

5 on Weste
Anina M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina M
Gesin met tieners

Relaxed, comfy and cute.

Gracious and friendly hosts that go the extra mile! Thank you for a lovely stay ️.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5 on Weste se terugvoer

Thank you very much for your feedback, Anina.
Thank you for choosing 5 on Weste for your stay.
It was a pleasure to meet you.

Regards

5 on Weste
Justin C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin C
Gesin met klein kinders

Comfortable and relaxing.

It was a great house and we had an amazing stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5 on Weste se terugvoer

Hi Justine and family, thank you for your review. So glad you had a wonderful stay.
Greetings Albert and Hester

5 on Weste
Anneke P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke P
Saam met vriende

There is simply no better accommodation to unwind, refresh, and reset!

Warmly welcomed by Hester and Albert, we arrived as strangers and left as friends. Their attention to detail went above and beyond, with nothing left to chance. The 2-bedroomed "cottage" at 5 on Weste is perfect, with modern amenities and decor, and also a great patio for the summer braai. The kitchen is extremely well-equipped with a place for everything and everything in its place. This is truly a "home away from home" which we will continue to go back to! Definitely the best kept secret on the West Coast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aidan S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aidan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

Awesome stay and great people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clinton R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton R
Gesin met klein kinders

Amazing. Do I need to say more?

Where does one start to provide feedback as it was such an amazing stay at 5 on Weste? Hosts Hester and Albert are truly amazing. They really went the extra mile with all the small gestures in the place: chocolates on the bed, water, juice, milk in the fridge, ice in the freezer, tea, coffee, sugar, spices, and even a crate full of wood. They are fantastic hosts and really went out of their way to ensure we had an enjoyable stay. If we then move to the actual house, what a pleasant surprise. The place was immaculate, super clean, and had really top-quality items to use. The added bonus of solar meant that we always had power during our stay. This was truly a 10 out of 10 for our family, and we will definitely be back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ulric S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulric S
Saam met vriende

Pragtige huisie by die see.

Super netjies en goed toegerus. Hester was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5 on Weste se terugvoer

Hi Ulric, baie dankie vir jou mooi woorde. So bly julle het al die mooi blomme gesien.
Groete Albert en Hester

5 on Weste
Noel D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en baie netjies.

Dit was so lekker om daar te bly. Die mense was ongelooflik aangenaam. Baie behulpsaam. Ek sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5 on Weste se terugvoer

Hallo Noel, was baie lekker om julle te ontmoet. Heerlik saam gesels. Sal lekker wees as julle weer hier kan kom bly.
Groete Albert en Hester

5 on Weste
Leana S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana S
Saam met vriende

Rustig en heerlik.

Goed ingerig met ekstra detail wat die verblyf heerlik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5 on Weste se terugvoer

Hi Leana,
Dit was heerlik om julle te ontmoet. Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer.
Hester & Albert

5 on Weste
Marisma M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisma M
Gesin met tieners

Weskus gasvryheid.

Dit is 'n pragtige en alles omvattende blyplekkie. Dit is netjies en skoon. Vriendelike en behulpsame eienaars. Ons het heerlike tydjie gehad. Baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5 on Weste se terugvoer

Hi Marisma
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit was baie aangenaam om julle familie te ontmoet en verblyf te kon gee.

Groete
Hester & Albert

5 on Weste
Fiona B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona B
Gesin met tieners

Great location, great accommodation, great hosts, couldn't ask for more. Highly recommended.

Hester and Albert are super hosts, very welcoming and helpful. The cottage is very well equipped with lots of thought and care, spotless and in perfect condition. The beach is only two minute walk away, just right for a stroll or watching the amazing West Coast sunsets. A great place to escape the city, unwind and 'ontspan'. Thank you Hester and Albert for creating this lovely getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5 on Weste se terugvoer

Hi Fiona, Brian and family. It was lovely meeting you. Thank you for your positive feedback; much appreciated.
Kind regards,
Hester & Albert

5 on Weste
Venessa D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid vanself.

Hester en Albert is amazing mense. Selfs met my gekla (onnodig as ek nou daaraan dink) nogsteeds die ekstra myl geloop om te help. Weereens 'n uitstekende voorkeurvennoot wat definitief die moeite werd is om te ervaar. Rustig, die plekkie is met als toegerus waaraan jy kan dink en nog meer. Pak net jou klere, jou cooler boks en jou tjoppie - dis al wat jy nodig het. Julle sien ons gou weer wanneer ons die waarlike rustigheid van die natuur en goeie mense wil ervaar. Dankie julle!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5 on Weste se terugvoer

Hi Venessa,
Dis vir ons 'n groot voorreg om te hoor dat julle dit so baie geniet het. Sien gou weer.
Groete,
Albert en Hester.

5 on Weste
Hermine L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie is 'n Weskus juweel!

Die pragtige huisie is stapafstand van die see af en is so netjies en goed ingerig! Ons is hartlik verwelkom en so lekker bederf! Daar word in al jou behoeftes voorsien om die verblyf 'n gemaklike en rustige kuiertjie op die Weskus te maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5 on Weste se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde. Was n plesier om julle hier te hê. Lekker om te hoor dat julle dit geniet het. Julles altyd welkom.
Groete Albert en Hester

5 on Weste
Derick D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick D
Gesin met tieners

Netjiese akkommodasie en uitstekende diens. Sal weer besoek.

Goeie ligging en naby die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5 on Weste se terugvoer

Hi Derick, was aangenaam om julle te ontmoet. So bly julle het nou die Weskus ontdek. Hoop ons sien weer.
Groete Albert en Hester

5 on Weste
Theo D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo D
Saam met vriende

2 Dae wegbreek na Dwarskersbos en Velddrif-omgewing.

Gasheer en gasvrou het ons puik behandel en heeltyd op hoogte gehou van reëlings en ook of nog iets nodig het. Geen moeite is ontsien nie en lanklaas so skoon en netjiese woonstel gesien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5 on Weste se terugvoer

Hi Theo
Dit was n voorreg om julle hier te kon hê. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Baie dankie vir die gawe terugvoer.
Groete Albert en Hester.

5 on Weste
Suzaan S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzaan S
Gesin met klein kinders

Fantasties! So lekker gerus.

Baie dankie aan die Bassons vir julle gasvryheid en pragtige plekkie! Ons het so lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5 on Weste se terugvoer

Suzaan en familie, so bly om te hoor julle het lekker gebly en uit gerus. Hoop ons sien gou weer.
Groete
Albert en Hester

5 on Weste
John R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John R
Gesin met tieners

All that I can say is wow, what an awesome place, and also with the beach a stone's throw away. Awesome sunset as well.

If a person wants a break from the busy city…this is the place to be, everything was perfect, from the living conditions to the braai area, friendly people/owners, the extra mile that was put in, etc. “for each one of us there was a slab of chocolate on the beds, water and juice for each one of us, ice, coffee, tea, milk, braai wood for two days, no power cut during low shedding as there are solar panels, I’m already making plans to go there again. I would, with an open and truthful heart, say to all you won't be disappointed going there. Thanks all for making our stay so comfortable and awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5 on Weste se terugvoer

Hi John and family.
Thank you for your feedback and kind remarks. We enjoyed getting aqainted with you and your family. We would enjoy seeing you again soon. Regards to you and your lovely family.

Hester & Albert

5 on Weste
Liza V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza V
Gesin met klein kinders

Pragtige eenheid, skoon en baie netjies.

Hester was 'n fantastiese gasvrou en het uit haar pad uit gegaan om ons verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Die plekkie is pragtig en besonders netjies, met alles (en meer!) wat mens nodig het. Daar was soveel ekstra bederfies, ons het dit baie waardeer! Sal dit definitief aanbeveel en weer terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5 on Weste se terugvoer

Hi Liza, lekker om julle hier te gehad het. So bly julle het dit geniet. Hoop ons sien weer. Groete tuis.

5 on Weste
Zoë C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zoë C
Saam met vriende

Beautiful area and lovely accommodation.

Peaceful experience and wonderful space to get away from the normal routine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5 on Weste se terugvoer

Thank you Zoë, it was lovely to meeting you. Hope to see you soon.

5 on Weste
Shaun E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun E
Gesin met klein kinders

Gasvry en behulpsaam!

Hester en Albert was ongelooflik behulpsaam. Ons het 'n familiekrisis gehad en hulle het uit hulle pad gegaan om te help. Sout van die aarde mense en sal beslis teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5 on Weste se terugvoer

Hi Shaun
Baie dankie vir die resensie. Dit was lekker om julle te ontmoet. Dit was net 'n groot plesier om jou te kon bystaan en help waar ons kon. Sal lekker wees om julle weer te sien.
Groete

5 on Weste
Vanessa B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa B
Saam met vriende

Ons kuiertjie daar was hemels. Alles was perfek en netjies en die eienaars is die vriendelikste mense, sal definitief weer gaan kuier.

Ons kuiertjie was hemels. Het elke oomblik geniet daar en dis net 'n paar minute weg van die see. Alles was netjies en gerieflik. En die eienaars is die lieflikste mense. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5 on Weste se terugvoer

Venessa en vriende, Dit was lekker om julle te ontmoet. Baie dankie dat julle ons gekies het en dat dit ons julle nuwe gunsteling blyplek is. Sien uit om julle weer te verwelkom. Dankie vir die terugvoering, waardeer.

5 on Weste
Mabin V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mabin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed toegeruste woon-eenheid naby die see met baie vriendelike eienaars. Werklik lekker gekuier.

Ek beveel dit aan vir enige iemand wat sorgeloos wil wegbreek en die rustigheid van die Weskus geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5 on Weste se terugvoer

Was heerlik om julle familie te ontmoet. Dis 'n wonderlike gevoel as gashere om te sien hoe baie julle dit geniet het hier by ons. Hoop ons sien gou weer. Baie dankie vir die resensie.

5 on Weste
Lizel S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had an amazing stay at 5 On Weste. I have never seen a place this clean, the two owners are amazing people and they care for all your needs. We had a wonderful time and will definitely return.

Our stay were amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5 on Weste se terugvoer

Hi julle, ons waardeer u terugvoering. Was aangenaam om julle hier te gehad het. Ons sien uit om julle terug te hê.
Groete daar.
Hester en Albert
5 on Weste

5 on Weste
Innis B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Innis B
Gesin met tieners

Baie baie lekker!

Regtig baie lekker gekuier! Alles was perfek. Dankie vir al die bederfies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5 on Weste se terugvoer

Lekker om julle hier te gehad het. Waardeer julle terugvoering.

5 on Weste
Tertius S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius S
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam en rustig

Alles wat nodig was vir 'n gesin was voorsien. Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik en het nie gehuiwer om meer as die nodige diens te lewer nie. Puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5 on Weste se terugvoer

Beste Tersius, baie dankie vir jou resensie. Was net vir ons n groot plesier om julle verblyf lekker en gemaklik te maak. Hoop ons sien gou weer.
Groete
Hester en Albert

5 on Weste
Melinda A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda A
Gesin met klein kinders

Ongelooflik skoon en netjies met alles wat mens nodig het. Hester en haar man gaan uit hul pad uit om te verseker dat mens 'n lekker tyd het.

Ek was verstom oor die algehele netheid en die "klein details" waaraan hulle gedink het. Daar was soveel bederfies wat totaal en al onverwags was. Dit is vir seker ons nuwe gunsteling verblyfplek. Baie dankie Hester, julle is tops!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5 on Weste se terugvoer

Beste Melinda, was lekker om julle te ontmoet. Baie dankie dat julle ons gekies het en dat dit ons julle nuwe gunsteling
blyplek is. Sien uit om julle weer te verwelkom. Dankie vir die resensie, waardeer.
Groete
Hester en Albert

5 on Weste
Fanie D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie D
Gesin met klein kinders

Ongelooflik.

Plek om te moet sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5 on Weste se terugvoer

Hi Fanie, was heerlik om julle te ontmoet. Dis 'n wonderlike gevoel as gashere om te sien hoe baie julle dit geniet het hier by ons. Hoop ons sien gou weer. Baie dankie vir die resensie. Liefde Albert en Hester

5 on Weste
Annari J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annari J
Gesin met klein kinders

Verwagtinge oortref!

Die gashere is absoluut wonderlik. Hulle het vroeg reeds kontak gemaak en ons ingewag by die deur. Gasvry, vriendelik en behulpsaam. Die plek is met alles toegerus - van die gemaklikste beddens en banke tot ’n filterkoffie masjien. Aandag is gegee aan elke klein detail - ys, melk, hout, blits en tot ’n bederfie op ons kussings. Die private braai-area is lekker windbeskut en daar is ’n pragtige see-uitsig. Ons kom beslis weer kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5 on Weste se terugvoer

Anneri, Morné en seuns dit was n groot plesier om julle hier te kon huisves. Het die seuns geniet. Hoop om julle gou weer te sien. Dankie vir die resensie, waardeer.

5 on Weste
Dirk M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk M
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly. Goeie ligging. Alles was net goed.

Was ’n onvergeetlike lekker naweek. Lekker gebly, goed uitgerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5 on Weste se terugvoer

Beste Dirk en familie, baie dankie vir julle resensie. Dit was 'n voorreg om julle as gaste hier by ons te verwelkom. Dit was lieflik om sulke vriendelike en bedagsame gaste te kon ontmoet. Ek is so bly om te hoor julle het lekker uitgerus. Hoop om julle gou weer te verwelkom.

Groete
Hester en Albert

5 on Weste
George C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George C
Gesin met klein kinders

Fantasties!

As jy wil lekker rus of op soek is na die perfekte vakansie om te ontsnap, is hierdie die plekkie vir jou. Alles wat jy nodig het en meer is daar. Vriendelike gashere en ’n kort 150 m se stap vanaf die see. Sal beslis weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5 on Weste se terugvoer

Hi George,
Baie dankie vir jou pragtige resensie. Ons sien uit daarna om julle weer te sien. Julle het hier aan gekom as gaste en weg gegaan as VRIENDE.
Groete,
Hester en Albert

5 on Weste
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weste-straat 5, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7696133750b7aa23e53630063750be8ef697bdd5281da2596d4f94bc6999d8ad7d95091fa5bbe66b50e4ed485823e4049f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 34 5 1 5 5 Weste Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.687347840729 18.241589192451
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem