5 Polo Crescent

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

5 Polo Crescent is 'n pragtige selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitslandgoed in Pretoria. Dié stil stad staan bekend as die Jakarandastad weens die boomlanings met malvapers-blomme. Pretoria het talle natuurlike- en kulturele- besienswaardighede, asook merkwaardige geboue en museums om te verken.

Die woonstel het 1 slaapkamer en is op die eienaars se eiendom geleë, maar het 'n privaat ingang. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en stoof. Die sitkamer het 'n TV en gemaklike sitplek. Gaste kan afkoel in die swembad, of gaan tennis speel in die landgoed.

Pretoria bied verskeie doendinge, soos perdry by die Voortrekkermonument, wildkyk by die Premier Wildreservaat en tandem-valskermspring by die Pretoria Valskermspringklub.

Slaapplek

'n Bespreking by 5 Polo Crescent sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 5 Polo Crescent gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]